Ledevoordele

Kommunikasiemiddele

Forum
Forum Tydskrif

Forum Tydskrif

Forum Tydskrif is propvol nuus oor die organisasie se burgerregteprojekte, -veldtogte en -aksies. Dis ’n ledetydskrif wat daarop gemik is om lede op verskillende terreine en oor allerlei gebeure ingelig te hou, maar ook te laat saampraat en saamdink.

Opsies volgens jou voorkeur:

  • Geen tydskrif nie
  • Gedrukte weergawe (gepos)
  • Digitale weergawe (aanlyn)

Laat weet AfriForum by ledesake@afriforum.co.za of 086 10 200 30 van jou keuse.

Ledevoordele-nuusbrief_300x300px
Ledevoordele nuusbrief

Ledevoordele nuusbrief

’n Elektroniese nuusbrief wat AfriForum-nuusgebeure dek. Dit word elke derde Vrydag van die maand aan lede gestuur. Laat weet AfriForum dadelik by ledesake@afriforum.co.za of 086 10 200 30 wanneer jou e-posadres verander.

911-noodknoppie_300x300px
AfriForum 911 Noodknoppietoep

AfriForum 911 Noodknoppietoep

www.afriforum911.co.za

Kliëntediens (toepnavrae): 010 312 5790 (weeksdae 08:00 tot 17:00)

E-posadres: afriforum911@afriforum.co.za

Ledevoordele promosies