|

Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en -spraak

0

Die Suid-Arikaanse regering se voorgestelde Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en -spraak is weer eens vir openbare kommentaar beskikbaar om voor die parlement te dien. Hoewel AfriForum die vervolging van ware haatspraak ondersteun, glo ons dat dié wetsontwerp die betekenis van die konsep verdraai en dat grondwetlik beskermde uitdrukking gekriminaliseer kan word as dié wetsontwerp goedgekeur sou word.

Afriforum is van mening dat die huidige weergawe ongrondwetlik is en dat dit vryheid van uitdrukking bedreig omdat:

  1. vryheid van uitdrukking noodsaaklik is vir diskoers in ’n demokrasie;
  2. wetgewing selektief aangewend kan word om vryheid van uitdrukking te onderdruk; en
  3. talle minder beperkende maatreëls oorweeg kan word om ware haatspraak te bekamp.

Gee aan AfriForum jou mandaat in dié geveg deur jou besonderhede hieronder te voltooi: