| |

Weermagbasisse word leeg gesteel

0

Die departement van verdediging kyk anderpad terwyl weermagbasisse leeg gesteel word. Nag na nag teiken misdadigers die Wallmansthal-weermagbasis en dra enigiets wat hulle in die hande kan kry weg. AfriForum eis optrede.

Gee AfriForum jou mandaat.