Veiligheid

Buurtwagte

Die waarde van buurtwagte is al oor en oor bewys, veral wanneer hulle saam met ander veiligheidstrukture soos gemeenskapspolisiëringsforums (GPF’s) en die SAPD werk.

AfriForum het reeds meer as 170+ buurtwagte reg oor die land op die been gebring en die teenwoordigheid van dié buurtwagte lei gereeld tot beter veiligheid, die voorkoming van misdaad en die aankeer van verdagte persone.

Waar is jou naaste buurtwag?

AfriForum het landwyd 170+ veiligheidstrukture en meer as 10 000 vrywilligers wat ’n reuserol speel om hul onderskeie gemeenskappe te beveilig.

<<WAG VIR LYS>>