Veiligheid

Buurtwagte

Die waarde van buurtwagte is al oor en oor bewys, veral wanneer hulle saam met ander veiligheidstrukture soos gemeenskapspolisiëringsforums (GPF’s) en die SAPD werk.

AfriForum het reeds meer as 170+ buurtwagte reg oor die land op die been gebring en die teenwoordigheid van dié buurtwagte lei gereeld tot beter veiligheid, die voorkoming van misdaad en die aankeer van verdagte persone.

Sitrap

Dit is verkiesingstyd in Suid-Afrika. AfriForum se strukture kan jou ingelig hou oor die veiligheidsituasie gedurende hierdie tydperk.

"*" indicates required fields

Naam en van*
Hidden
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Mediaverklarings