|

Gauteng skoleregistrasie 2020

AfriForum het druk op Gauteng se onderwysdepartement uitgeoefen teen die aanvegbare aanlynregistrasiestelsel. Die 2020-aanlynaansoekproses vir gr. 1 en gr. 8 is pas van 13 Mei 2019 na 20 Mei 2019 uitgestel. VOORKOM dat jou KIND ’n SLAGOFFER van die stelsel word. REGISTREER op 20 MEI 2019 vir die 2020-skooljaar.  Vyf  belangrike punte om van kennis te neem…

|

Skoleveiligheidsgids

AfriForum is opgewonde om ’n nuwe skoleveiligheidsgids in samewerking met AfriForum se onderwys- asook gemeenskapsveiligheidsbene bekend te stel. Hierdie nuwe skoleveiligheidsgids sal skole in staat stel om te verseker dat hulle oor die nodige en korrekte veiligheidsmaatreëls beskik sodat die skool voorbereid en leerders en onderwysers in ’n noodsituasie veilig kan wees. Met die skoleveiligheidsgids…

End of content

End of content