|

Stop NGV

0

AfriForum het reeds ’n brief aan die president gerig wat aandring daarop dat hy die NGV-wetsontwerp na die parlement terugverwys, maar ons benodig verdere steun om die openbare druk teen NGV te verhoog.