|

Rand Water

0

Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit, Lesedi Plaaslike Munisipaliteit, Rand West City Plaaslike Munisipaliteit, Merafong City Plaaslike Munisipaliteit, en Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit betaal nie vir Rand Water nie en laat inwoners se krane opdroog.

Inwoners mag nie gestraf word vir munisipaliteite se laksheid nie.

Teken hier as jy moeg is vir droë krane en help ons om druk op hul te plaas.