|

Parys-gemeenskap keelvol!

0

Die huidige waterkwaliteit voldoen nie aan minimum standaarde vir drinkwater nie en is ongeskik vir menslike gebruik.

Veg saam met AfriForum vir skoon water.