Ons is Afrikaners

Navorsing

AfriForum Navorsing is amptelik in 2016 op die been gebring. 

AfriForum Navorsing se missie is om aan AfriForum en sy vennote van toepaslike en gesaghebbende navorsing te voorsien. Die diens wat AfriForum verskaf, is kardinaal om AfriForum se beleid te bevorder deur te verseker dat daar aan die basiese voorwaardes vir die voortbestaan van Afrikaners en ander minderheidsgroepe voldoen word.

Gebiede waarop AfriForum Navorsing fokus, sluit in:

  • politieke en maatskaplike kwessies wat die milieu van Suid-Afrika beïnvloed;
  • plaasmoorde en die sosiale en ekonomiese impak van dié verskynsel;
  • grondwetlike regte van minderhede op sowel nasionale as internasionale vlak; en
  • kulturele sake, insluitende moedertaalonderrig, erfenisbewaring en modelle van selfstandigheid.

Verslae

Mediaverklarings