|

Mynbedrywighede in die Waterberg

0

AfriForum slaggereed om kritieke biodiversiteitsgebied van Marakele Nasionale Park te beskerm.

’n Broeikolonie van die bedreigde kransaasvoëls word tans in gevaar gestel deur beplande mynbedrywighede in die Waterberg, langs die Marakele Nasionale Park. Die burgerregteorganisasie AfriForum het reeds stappe gedoen om te registreer as ’n belanghebbende en geaffekteerde party in hierdie saak.

Weg met die myn! Gee AfriForum jou mandaat om hierdie myn teen te staan: