Is jy ’n slagoffer van rassisme of valse rassismeaantygings?
|

Is jy ’n slagoffer van rassisme of valse rassismeaantygings?

AfriForum se privaatvervolgingseenheid is besig om drie mense te help wat na bewering valslik deur ’n TikTok-gebruiker van rassisme beskuldig is. ’n Strafregtelike ondersoek staar nou dié TikTok-gebruiker in die gesig weens haar beweerde vals en skadelike aantygings van rassisme. Die eenheid is bereid om nóg mense te ondersteun wat ook valslik van rassisme beskuldig…

Slaggatkompetisie!
|

Slaggatkompetisie!

Stem vir jou straat as jy wil hê AfriForum se Potchefstroom-tak moet kom slaggate herstel. Hoe werk dit? Die straat met die meeste stemme sal maandeliks deur die AfriForum-takbestuur besoek word vir ’n kwotasie. Die tak se maandelikse begroting vir slaggate sal dan in daardie maand in daardie straat aangewend word. As die kwotasie die…

Petisie om padveiligheid rondom Ashton College, Berylstraat, Benoni te verbeter
|

Petisie om padveiligheid rondom Ashton College, Berylstraat, Benoni te verbeter

Geagte Benoni-inwoners, Dit is met erns en besorgdheid dat ons jul aandag wil vestig op ’n dringende kwessie wat die veiligheid van studente en motoriste rondom Ashton College, geleë in Berylstraat, Benoni raak. Ons versoek jou ondersteuning in die vorm van hierdie petisie aan die Ekurhuleni Munisipaliteit, met die doel om aandag te vestig op…

Sunfield Tehuis
|

Sunfield Tehuis

AfriForum is vandag weer in die hof om die inwoners van die Sunfield Tehuis te verteenwoordig. Ons vereis dat die Mpumalanga department van Maatskapplike ontwikkeling die Tehuis se subsidie per inwoner verhoog per maand. Die subsidie per inwoner is die afgelope 15 jaar onverandered en beloop R 1984 per maand, per inwoner. Dit kom neer…

Minister beplan rastransformasie van woonkomplekse
|

Minister beplan rastransformasie van woonkomplekse

Die minister van Menslike Nedersettings beplan rastransformasie van woonkomplekse. Volgens die minister wil die regering woonkomplekse dwing om die privaat dienslewering by woonkomplekse te transformeer. Dit is waansin om behuisingskemas, waar dienslewering doeltreffend is, te dwing om van ondoeltreffende kontrakteurs soos by munisipaliteite gebruik te maak. AfriForum sal nie skroom om regstappe te doen indien…

End of content

End of content