Gesondheidswerker
Beste (toekomstige) aanvullende gesondheidswerker, Het jy afgestudeer maar is nog nie vir jou gemeenskapsdiensjaar geplaas nie? Het jy nog nie bevestiging van jou plasing, indiensnemingskontrak, plek van diens, of begindatum ontvang nie? Wel, jy is nie alleen nie. AfriForum neem kennis van verskeie gevalle waarin afgestudeerdes wie se beroepe gereguleer word deur die Allied Health…