|

#Vegsaam

Die ANC het vroeër aangekondig dat die party ’n lys van plase wat sonder vergoeding onteien gaan word, opgestel het. AfriForum het ’n lys van plase bekom wat vir hierdie doel geïdentifiseer is en wat binne die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming gesirkuleer word. https://youtu.be/zEmNbUBTDw4 Klik hier om die onteieningslys te sien. AfriForum beplan…

End of content

End of content