Operasie opdateer
Is jy reeds lid van AfriForum? Dateer jou inligting HIER op Nog nie ’n lid nie? Sluit vandag HIER aan. (Bepalings en voorwaardes geld.)
Is jy reeds lid van AfriForum? Dateer jou inligting HIER op Nog nie ’n lid nie? Sluit vandag HIER aan. (Bepalings en voorwaardes geld.)
AfriForum stuur ‘n veldtog van stapel waarmee droogtegeteisterde gebiede van nodige hulp voorsien word. “Suid-Afrika word deur ’n ernstige droogte geteister. Boere kry ontsettend swaar en sekere dorpe het op dié stadium geen drinkwater nie. Ons kan nie anders as om ook in te spring en te help nie,” sê Henk Maree, nasionale woordvoerder van…
Hierdie blad wil jou as ouer of onderwyser met probleemsituasies rondom jou skool help of onderrigverwante kwessies aanspreek. Sluit aan by die AfriForum onderwys-groep op Facebook vir die jongste nuus oor onderwysgebeure. Hoe jy te werk gaan: Lees deur “Gereelde kwessies” en kyk of jou klagte reeds aangespreek word. Indien wel, kontak die persoon wat daar…
AfriForum het tydens ’n mediakonferensie in Centurion ’n verslag rakende die beweerde kaping van die strafregstelsel, getiteld ‘Joining the Dots’, vrygestel. Lees die verslag hier AfriForum het strafregtelike klagtes ingedien teen pres. Jacob Zuma, Ajay Gupta, Tegeta en Eskom se raad, asook teen Mosebenzi Zwane, minister van minerale bronne, en Lynne Brown, minister van openbare ondernemings….
AfriForum bied vanjaar weereens ʼn leierskapsontwikkelingskamp aan vir leerders wat in 2017 Gr10, 11 of 12 voltooi het. Die inslag van die kamp is leierskap, kultuur, geloof en avontuur. Die doel van diè kamp is om ons kinders op die lewe na skool voor te berei en hul vaardighede as toekomstige leiers te ontwikkel….
Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het in reaksie op Pravin Gordhan se afdanking as minister van finansies gesê dit is ‘n skande dat die binnegevegte in die ANC nou so ontaard het, dat die Zuma-kamp nou selfs bereid is om die land se ekonomie en die rand se waarde op te offer om interne…
Afriforum 2016 Munisipale Verkiesing Opname Welkom by AfriForum se 2016 Munisipale Verkiesing Opname. AfriForum doen ʼn opname om te bepaal of die verkiesingsproses en telproses op stemlokaalvlak op ’n korrekte en geordende wyse, in ooreenstemming met verkiesingsregulasies geskied. Die vraelys bestaan uit 16 vrae, wat net ’n paar minute van jou tyd sal verg om…
’n Australiese maatskappy wat deur Rusland befonds is, het sowat 750 000 hektaar grond in die omgewing van Beaufort-Wes bekom om uraan te myn. Hulle beplan ook om ’n reuseprosesseringsaanleg buite die dorp op te rig. Die omgewingsimpakstudie is bykans voltooi en die volgende stap is om vir ’n mynlisensie by die departement van minerale…
Ek het my vriend se nommer gestuur om deel te word van AfriForum, my burgerregte waghond. Stuur ook jou vriend se nommer deur dit hier in te vul. Saam is ons sterker! Laat weet u vriend in die verband
Afriforum is tans besig met ‘n nasionale navorsingsprojek wat fokus op plaasaanvalle. Die onderwerp word breedvoerig ondersoek en sluit vele invalshoeke in om sodoende die omvattende aard en gevolge van plaasaanvalle te kan aanspreek. Dit is so ‘n komplekse fenomeen dat dit moeilik is om slegs op een aspek daarvan te isoleer en om…
End of content
End of content
Volg ons op sosiale media:
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Hierdie webtuiste maak gebruik van Cookies om jou ervaring op ons webtuiste te verbeter.
Lees ons privaatheidsbeleid oor Cookies hier.
We need to access your location to provide better service.