Beurtkrag
Jy betaal, maar Eskom weerhou jou krag weens munisipale skuld. Help AfriForum om jou krag aan te hou! Skuld moet vereffen word van die munisipaliteit en die gemeenskap. Teken ons petisie en help ons om volgehoue druk op Eskom te plaas.
Die Stad Kaapstad voorspel dat munisipale water binne enkele maande kan opdroog en daar word daarna verwys as Dag Sero. Dié dag is ’n werklikheid indien waterbesparing nie plaasvind of goeie reënval binnekort ontvang word nie. AfriForum is tans besig om ’n strategie te ontwikkel om Wes-Kaapse gemeenskappe by te staan en sodoende ’n moontlike…
Indien die brandweer nie toegang tot ’n waterpunt het kry nie, beteken dit meestal die verskil tussen lewe en dood. Die doel van die projek is om – die gemeenskap bewus te maak van waar brandkrane in hul omgewing geleë is; te verseker dat brandkrane maklik bereikbaar is; die mangate skoon te maak sodat dit…
Kaapstad beraam dat munisipale water teen Maart-Mei 2018 kan opdroog. AfriForum is besig met ’n strategie wat die Wes-Kaap met die moontlike waterkrisis te help. ’n Projek van dié grootte verg baie insette en die publiek se inkoop. AfriForum gaan doelgerig saam met alle belanghebbendes werk om die watertekort in die Wes-Kaap die hoof te…
AfriForum betree nuwe fase met 200 000 aktiewe lede Die burgerregte-organisasie AfriForum se aktiewe ledetal het pas die 200 000-kerf verbygesteek. Dié organisasie se ledetal het in Januarie 2010 op slegs 8 000 gestaan en het dus oor die afgelope agt jaar eksponensieel gegroei. Volgens Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, beteken die sterk groei in ledetal dat…
Hidrobreking verwys na die proses waardeur rotse met ’n hoëdrukvloeistof gebreek word om natuurlike gas vanuit die diep skalierotslae in die aarde se kors vry te laat. Miljoene liter water word benodig om slegs een gat te vorm, en duisende gate kan geboor en ondersoek word – met ramspoedige gevolge vir die omgewing. Dit is…
AfriForum-suksesse: Junie 2019 Omgewingsake Verskeie AfriForum-takke in Mpumalanga, waaronder dié in Nelspruit, Machadodorp, Bethal, Middelburg en Lydenburg, het blou-en-groendruppelwatertoetse uitgevoer. Die volgende AfriForum-takke in die Vrystaat het aan die burgerregte-organisasie se blou-en-groendruppelprojek deelgeneem: Bethlehem, Bultfontein, Frankfort, Harrismith, Kroonstad, Reitz, Senekal, Welkom en Winburg. AfriForum het tydens Juniemaand tien dorpe aan die Oos-Rand se water getoets…
Politieke inmenging en die afdwing van rassekwotas in Suid-Afrikaanse sport noop AfriForum en Solidariteit om dié saak tot op internasionale vlak te beveg. ’n burgerregtewaghond- en vakbondafvaardiging gaan vandeesweek klagtes by vyf internasionale sportliggame indien, waaronder Wêreldrugby. Gee ons jou mandaat om te kla teen onwettige en blatante diskriminasie in sport deur jou naam hier…
AfriForum het  strafregtelike klagtes teen 100 persone gelê wat boodskappe van haatspraak, rassisme, aanhitsing tot geweld of ’n kombinasie hiervan op sosialemediaplatforms geplaas het. Die beëdigde verklarings is voorberei met die hulp van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en die strafregkenner dr. Llewellyn Curlewis. “Daar blyk ’n algemene indruk te wees dat wat mens ook al…
Gaan Groen Knysna is ’n inisiatief wat met trots deur AfriForum se Omgewingsake-afdeling ondersteun word en ten doel het om Knysna en die omliggende omgewing te rehabiliteer ná die onlangse verwoestende brande. Die Tuinroete, waarvan Knysna deel vorm, is bekend vir sy natuurskoon en trek gevolglik jaarliks duisende toeriste. Hierdie rehabilitasieprojek beoog om in samewerking…
End of content
End of content
Volg ons ​​op sosiale media:
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Hierdie webtuiste maak gebruik van Cookies om jou ervaring op ons webtuiste te verbeter.
Lees ons privaatheidsbeleid oor Cookies hier.
We need to access your location to provide better service.