|

Kinderslagofferfonds

Adam Tas-konsert samel geld in vir kinderslagoffers Koop jou kaartjies hier. AfriForum stig vanjaar die Wilmien Potgieter-fonds, ’n ondersteuningsfonds vir kinderslagoffers van plaasmoorde. Wilmien Potgieter (2) is in Desember 2010 saam met haar ouers genadeloos op hul plaas buite Lindley in die Vrystaat vermoor. Haar pa, Attie Potgieter (40) is 151 keer met ’n panga,…

|

Stop die nuwe onteieningswetsontwerp

Die onteieningswetsontwerp, wat ten doel het om die staat die mag te gee om jou eiendom te onteien, is op 21 Desember 2018 gepubliseer. AfriForum het verskeie skuiwergate daarin geïdentifiseer. Hierdie skuiwergate word in AfriForum se kommentaar op die wetsontwerp uiteengesit. Help AfriForum om te verhoed dat die nuwe wetsontwerp ’n werklikheid word deur jou…

|

Skoleveiligheidsgids

AfriForum is opgewonde om ’n nuwe skoleveiligheidsgids in samewerking met AfriForum se onderwys- asook gemeenskapsveiligheidsbene bekend te stel. Hierdie nuwe skoleveiligheidsgids sal skole in staat stel om te verseker dat hulle oor die nodige en korrekte veiligheidsmaatreëls beskik sodat die skool voorbereid en leerders en onderwysers in ’n noodsituasie veilig kan wees. Met die skoleveiligheidsgids…

|

AfriForum verkla Andile Mngxitama by die gelykheidshof

Die burgerregte-organisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om hofstukke op te stel ten einde Andile Mngxitama, leier van Black First Land First (BLF), by die gelykheidshof van haatspraak aan te kla. Dít volg nadat Mngxitama op 8 Desember tydens ’n toespraak in Potchefstroom die moord op wit mense aangehits het. “We’ll kill their children. We’ll…

|

Dink of Sink 2019

Kompetisie agtergrond: Dink of Sink is ’n onvoorbereide debatskompetisie wat al reeds vir jare in die Vrystaat, Noord-Kaap en Wes-Kaap plaasvind en ’n groot treffer onder hoërskoolleerlinge is. AfriForum het besluit om deel te word van hierdie wonderlike inisiatief omdat dit vir ons belangrik is om Afrikaans te bevorder en uit te bou op talle…

|

Verlaag die brandstofprys verder (en keer nog stygings)!

AfriForum gaan op Dinsdag 11 Desember 2018 ’n petisie by die parlement indien oor die vermindering van die brandstofheffings. Dit sal op dieselfde dag ook na die departement van energie gestuur word. Ondanks ’n afname van R1,85 per liter op Woensdag 5 Desember 2018, bly die brandstofprys hardnekkig hoog op R15,02 per liter. Loodvrye 93-brandstof…

|

Jeffreysbaai #OnsDorp

AfriForum verbreed Jeffreysbaai se paaie Beter verkeersvloei, beter paaie en mooier sypaadjies maak Jeffreysbaai #OnsDorp. AfriForum se Jeffreysbaai-tak staan nie terug nie en het moue opgerol om hierdie vakansiedorp se paaie te verbeter. Dié tak skep met #Selfdoen ’n golf van hoop vir die toekoms en het St. Francisstraat vanaf Disa- tot Koraalstraat verbreed en…

|

Stop Discovery-rassisme

AfriForum en Solidariteit het op Maandag 26 November met Adrian Gore, Discovery se uitvoerende hoof, vergader nadat Discovery onlangs aangekondig het dat hul nuwe inisiatief, Discovery Bank, op ’n rassegrondslag teen minderhede sal diskrimineer. Gore het tydens die vergadering aangedui dat Discovery voortgaan met dié inisiatief wat uitsluitlik aan swart deponeerders ’n 10%-aandeel in die…

End of content

End of content