|

AfriForum beveg Malema-haatspraak

AfriForum het ’n hersieningsaansoek by die Suid-Gautengse hoë hof ingedien teen die Menseregtekommissie (MRK) se bevinding dat Julius Malema, leier van die EFF, se uitsprake teen wit mense nie haatspraak is nie. Dit is vir ons uiters kommerwekkend dat die MRK in wese blatante haatspraak en die aanhitsing van geweld teen ’n minderheidsgroep met hierdie…

|

Emfuleni straatnaamsveranderinge

Die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit beplan om die name van verskeie strate in en rondom die Vaaldriehoek te verander. Hierdie veranderinge gaan miljoene rande beloop en die belastingbetaler sal eenvoudig daarvoor moet betaal. Dit is dus ’n totale wanbesteding van fondse wat op ander noodsaaklike dienste bestee kon word. Voorts word die openbare vergaderings op kort…

|

AfriForum is jou stem in die buiteland

Ernst Roets, Marina Wiese en Mariandra Heunis het hierdie week na die VSA gevlieg as deel van AfriForum se veldtog om bewustheid te skep vir plaasmoorde en grondonteiening sonder vergoeding in Suid-Afrika. Mariandra verteenwoordig die talle plaasaanval- en -moordslagoffers. Hierdie veldtog is veral belangrik in die lig van President Cyril Ramaphosa se onlangse ontkennings van…

|

AfriForum versoek redes vir 9,4%-verhoging

AfriForum veroordeel die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se besluit om ’n tariefverhoging van 9,4% vir die 2019/2020 finansiële jaar toe te staan en gaan redes van Nersa versoek vir hierdie verhoging wat ver bo inflasie is. Eskom het aansoek gedoen vir ’n verhoging van 17%. Die burgerregte-organisasie is van mening dat jaarlikse tariefverhogings soos…

|

Loop ’n dag in ’n kaalvoetkinderhuiskind se spore

Die President Kruger-kinderhuis huisves 63 kinders wat weens hofbevele in dié huis se sorg geplaas is en funksioneer soos enige normale huishouding. AfriForum het ’n skenking aan die President Kruger-kinderhuis gemaak en die AfriForum-personeel het as deel van dié skenking en sosialemediaveldtog op Vrydag 1 Maart kaalvoet gaan werk. Ondersteun hierdie inisiatief en die President…

|

AfriForum se Ankerdorppadskou skep hoop!

KLIK HIER: AFRIFORUM SE #ANKERDORPPADSKOU AfriForum se #AnkerdorpPadskou is ’n veldtog waartydens hoop in dorpe landwyd geskep word deur verskeie gemeenskapsaksies, wat ’n positiewe verskil maak, deur die jaar aan te pak. Ons maak waterlekke reg, vul slaggate, verf paaie, rig padtekens op, takel munisipale probleme, besoek skole, ondernemings en gesondheidsorginstellings, knap ouetehuise op, bied…

|

Centurion Grondeis

Daar is  ’n grondeis op groot dele van Centurion wat sowat 4 000 hektaar beslaan, en verskeie mense word deur dié grondeis geraak. AfriForum het reeds formeel kennis aan die grondeisekommissie gegee dat die organisasie dié eis sal teenstaan. Gee AfriForum jou mandaat en teken ons vorm en e-pos dit aan grond@afriforum.co.za. AfriForum se aksieplan…

End of content

End of content