|

Tshwane-elektrisiteitverhogings: AfriForum vat Tshwane-metro hof toe.

SUKSES:  Jou kragtarief is onwettig verhoog! AfriForum vat Tshwane-metro hof toe. Hoewel AfriForum die Tshwane-metro se beoogde implementering van ’n elektrisiteitstariefverhoging gestuit het, gaan die metro steeds voort met dié verhoging sonder Nersa se goedkeuring. Gee ons jou mandaat om dié tarief in die hof tersyde te stel:   Versprei asseblief hierdie boodskap aan alle…

|

#StopKwotas

AfriForum onthul: 56 wit skooldogters weens raskwotas uit Gauteng-netbalspanne gelaat  Jy kan help om vir hierdie kinders se regte te veg!  AfriForum het die puntestate van die keurders vir die Gautengse o. 12- tot o. 18-skolespanne bekom. Ná bestudering van dié puntestate kan AfriForum onthul dat 56 wit dogters, wat volgens die keurders se beoordeling…

|

AfriForum plaas vullisterreine onder die mikroskoop

AfriForum het met behulp van takstrukture en vrywilligers die laaste twee maande vullisterreine oor Suid-Afrika heen onder die mikroskoop geplaas. Baie dankie aan al die betrokke persone. Julle skep hoop en verseker dat ons vry, veilig en voorspoedig kan voortbestaan. AfriForum is besorg oor die gemeenskap en die omgewing waarin hulle hulself bevind. Dit is…

|

Dispuut met MultiChoice oor dubbele standaarde

AfriForum het ’n dispuut met MultiChoice verklaar na aanleiding van die inkonsekwente toepassing van dié televisiemaatskappy se politieke beleid. Dít volg nadat MultiChoice aangekondig het dat hulle beleid is om nie blootstelling te gee aan persone wat verdelende uitsprake maak nie, maar hierdie beleid word slegs met betrekking tot een individu toegepas. Waar MultiChoice onlangs…

|

Jóú en AfriForum se gesamentlike OVK-verslag

Die burgerregte-organisasie AfriForum is van mening dat die nasionale verkiesing op 8 Mei 2019 grootliks vlot, hoewel nie perfek nie, verloop het. AfriForum se terugvoer en besware ten opsigte van die waarneming van die verkiesing sal in ’n verslag aan die OVK vervat word. “Ons wil seker maak dat die proses selfs beter werk in 2021, wanneer…

|

Herstel van Dr. Ferdi Hartzenbergweg in Lichtenburg

Geaffekteerde pad: Dr. Ferdi Hartzenbergweg wat Dr. Beyers Naudérylaan word vanaf die Total-vulstasie. ’n Gedeelte van Dr. Ferdi Hartzenbergweg – vanaf die Zeerust T-aansluiting verby die DBV en die industriële gebied tot en met die vierrigtingstop naby die plaaslike verkeerskantore – benodig dringende herstelwerk. Dié pad is besig om ’n nadelige uitwerking te hê op…

|

#StopDieBus

AfriForum loods #stopdiebus-veldtog teen aanry van mense na presidensiële inhuldiging op munisipale onkoste Vanjaar se presidensiële inhuldiging gaan nie slegs die grootste en duurste in Suid-Afrikaanse geskiedenis wees nie, die presidensie het boonop aangekondig dat munisipaliteite vanuit elk van die nege provinsies op eie onkoste 2 000 mense (altesaam 18 000  mense) na die Loftus Versfeld-stadion moet…

|

Steyn moet bly!

Ondersteun AfriForum se appèl teen die verskuiwing van die standbeeld van president M.T. Steyn van UV se kampus   Die Provinsiale Erfenishulpbronagentskap het toestemming verleen dat die standbeeld van president M.T. Steyn van die Universiteit van die Vrystaat se kampus verwyder word.  Die universiteit voer onder meer aan dat die verwydering van die standbeeld samehorigheid…

|

OU VLAG

Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan die Nelson Mandela-stigting se hofaansoek – dat die ou Suid-Afrikaanse vlag verban en as haatspraak verklaar word – in die Suid-Gautengse hoë hof teenstaan. Dit volg ná die Nelson Mandela-stigting AfriForum as ’n respondent tot hul aansoek gevoeg het.

|

Gauteng skoleregistrasie 2020

AfriForum het druk op Gauteng se onderwysdepartement uitgeoefen teen die aanvegbare aanlynregistrasiestelsel. Die 2020-aanlynaansoekproses vir gr. 1 en gr. 8 is pas van 13 Mei 2019 na 20 Mei 2019 uitgestel. VOORKOM dat jou KIND ’n SLAGOFFER van die stelsel word. REGISTREER op 20 MEI 2019 vir die 2020-skooljaar.  Vyf  belangrike punte om van kennis te neem…

End of content

End of content