Manne-aand in Potchefstroom
AfriForum Jeug bied ’n manne-aand aan ten bate van die noodfonds. Dié fonds is spesifiek geskep om boere in nood te help. Manne-aand in Potchefstroom Datum: 6 November 2019 Tyd: 18:00 Plek: Snowflake Andries Vermeulen, Adam Tas en Rikus Nel tree op. Kaartjies kos R300 en is by die hek of die Koöperasie te koop….