#StopMalema
|

#StopMalema

Help AfriForum om toe te sien dat geregtigheid geskied: AfriForum beskou die aangeleentheid rondom die skote wat Julius Malema, leier van die EFF, na bewering met ’n voorwerp wat soos ’n aanvalsgeweer lyk afgevuur het van die staanspoor af in ’n ernstige lig. Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het verlede week met die vervolging van Malema…

Raad vir Eiendomsagente se voorgestelde resolusie is blatante rassisme
|

Raad vir Eiendomsagente se voorgestelde resolusie is blatante rassisme

AfriForum het ’n skrywe aan Lindiwe Sisulu, die minister van menslike nedersettings, en die Raad vir Eiendomsagentskappe gerig wat aandring dat dié raad se voorgestelde resolusie om “voorheen benadeelde individue” onregverdig te bevoordeel, geskrap word. Lees brief hier (Slegs Engelse brief beskikbaar). Tydens ’n voorlegging oor die nakoming van eiendomswetgewing het die raad die implementering…

#LesufiMoetVal
|

#LesufiMoetVal

Ek ondersteun die volgende klagte teen Panyaza Lesufi, LUR van die Gautengse departement van onderwys: Moenie toelaat dat meer kinders, ouers en skole slagoffers van die Gauteng-aanlynskoleregistrasie- en plasingsproses word onder leiding van LUR Panyaza Lesufi nie. Tydens die Springbokke se Wêreldbekerwedstryd teen Wallis het mnr. Lesufi sekere toeskouers daarvan beskuldig dat hulle die ou…

Petisie teen Ramotshere Moiloa Plaaslike Munisipaliteit
|

Petisie teen Ramotshere Moiloa Plaaslike Munisipaliteit

AfriForum se Zeerust-tak gaan ’n klag teen die Ramotshere Moiloa Plaaslike Munisipaliteit indien oor hul gebrek aan dienslewering. Van die kwessies is: aanhoudende kragonderbrekings; waterlekkasies en -vermorsing; gebreekte straatligte; en ‘n gebrek aan vullisverwyderingsdienste. Ons het jou naam op die petisie nodig om ons klag te steun. Vul asseblief die onderstaande vorm in om jou…

Oneerlike Netbal SA-president
|

Oneerlike Netbal SA-president

AfriForum loods vandag ’n veldtog teen Cecilia Molokwane, president van Netbal Suid-Afrika (NSA), wat daarop gemik is om Molokwane te laat skors, hangende ’n ondersoek teen haar. AfriForum het klagtes ontvang dat Molokwane haarself wangedra het en rassistiese uitlatings tydens die Spar-vrouenetbalkampioenskappe in Augustus vanjaar gemaak het. AfriForum het NSA versoek om Molokwane te ondersoek,…

#NomineerJouSkool
|

#NomineerJouSkool

AfriForum begin op Maandag 11 November met ’n instandhoudingsveldtog. Ons besoek eerste die Hoërskool Waterkloof in Pretoria, waar ons instandhoudingswerk ter waarde van R20 000 gaan doen. Ons wil by nóg skole betrokke raak, maar het jou hulp nodig om dié skole te nomineer. Vul die onderstaande vorm in en nomineer jou skool of jou kind…

End of content

End of content