Petisie teen Oudtshoorn Munisipaliteit oor onbillike belasting- en tariefverhogings
|

Petisie teen Oudtshoorn Munisipaliteit oor onbillike belasting- en tariefverhogings

Die Oudtshoorn Munisipaliteit is besig om sy belastingbetalende inwoners uiters onbillik te behandel en te verarm. Die ergste droogte wat die streek ooit getref het, met sy vernietigende impak op ons plaaslike landbousektor asook die uitbreek van die COVID-19-pandemie met die gevolglike afstel van die KKNK en die onmeetbare skade aan ons toerismebedryf, is genoeg…

Stop die Covid-19-kwarantynkampe
|

Stop die Covid-19-kwarantynkampe

AfriForum het op 15 Mei 2020 ’n dringende aansoek in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria ingedien om dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, se drakoniese regulasies ongeldig te laat verklaar. Dié regulasies is daarop gemik om almal wat positief toets vir COVID-19 onder verpligte staatskwarantyn te plaas. “Dié regulasies gee aan die staat…

AfriForum se noodwaterpuntprojek
|

AfriForum se noodwaterpuntprojek

Suid-Afrika word as ’n waterskaars land geklassifiseer. Oplossings moet gevind word om die buitengewone uitdagings met betrekking tot die volhoubare bestuur van vars waterbronne die hoof te bied. Groeiende druk op bestaande drinkwater- en rioolinfrastruktuur dra by tot die land se dreigende drinkwaterkrisis, en boonop word die land se waterbronne nie opgegradeer nie, omdat daar…

AfriForum Omgewingsake-watertekortpetisie
|

AfriForum Omgewingsake-watertekortpetisie

AfriForum het op 27 Maart 2020 ’n brief aan Lindiwe Sisulu, Minister van Menslike Nedersettings, Water en Sanitasie, gerig om haar departement dringend te versoek om tydens die COVID-19-pandemie aandag te gee aan verskeie waterkwessies waaronder gemeenskappe gebuk gaan. Dié brief volg nadat klagtes vanuit gemeenskappe ontvang is oor watertekorte en waterrade wat waterdruk verlaag…

Belastingverlaging
|

Belastingverlaging

“Mense kry swaar. Besighede kry swaar. Werkloosheid is reeds ’n enorme krisis. Die ekonomie groei nie soos dit moet nie. Belastingverligting is een van die belangrikste stappe wat die regering nou kan neem om ekonomiese groei te stimuleer. Dit is waarom hierdie veldtog van stapel gestuur is. Ons benodig egter die publiek se insette. In…

Korona (Covid-19) – Bly ingelig! Nulled
|

Korona (Covid-19) – Bly ingelig! Nulled

Nuutste Inligting:   Bystand AfriForum sal sy lede en die publiek deurlopend deur middel van hierdie situasierapport op hoogte hou oor die nuutste verwikkelinge. Verdere inligting en bronmateriaal vir hierdie situasierapport is by die volgende skakel beskikbaar: korona.afriforum.co.za. Ontvang daagliks die nuutste inligting in verband met die Koronavirus deur hierdie vorm in te vul: Inperking…

End of content

End of content