Worcester
|

Worcester

Die kruising tussen Rouxweg en die N1 in Worcester is al vir menige jaar ’n hoë-ongeluksone wat al verskeie keer tot lewensverlies gelei het. Motoriste verontagsaam bloot dié N1-kruising. Ons vra jou ondersteuning deur jou naam by dié petisie te voeg om ’n mandaat aan AfriForum se Worcester-tak te gee om in samewerking met die…

Help AfriForum se Klerksdorp- en Stilfontein-tak om die ligte aan te hou
|

Help AfriForum se Klerksdorp- en Stilfontein-tak om die ligte aan te hou

Petisie teen Eskom, wat beplan om elektrisiteitstoevoer na die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit te onderbreek AfriForum se takke in die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit wil graag die publiek betrek en hul ondersteuning werf. Onderteken asseblief hierdie petisie, wat ten doel het om die beplande onderbreking van elektrisiteitstoevoer na Brits en die omliggende omgewing te verhoed. Die Matlosana…

#StopMetroMagsmisbruik
|

#StopMetroMagsmisbruik

Klagtekanaal vir wangedrag van metropolisie AfriForum staan tans twee slagoffers van beweerde magsmisbruike deur die Tshwane-metropolisiedepartement (TMPD) by. Kymie du Toit en prof. André Thomashausen het onlangs deurgeloop onder beweerde wangedrag van sekere TMPD-lede en niemand is nog verantwoordbaar gehou nie. AfriForum het by hierdie sake betrokke geraak om toe te sien dat die betrokke…

Petisie teen ontwikkeling in Oudtshoorn
|

Petisie teen ontwikkeling in Oudtshoorn

Sowel AfriForum se Oudtshoorn-tak as dié dorp se inwoners sê “Nee” vir die beoogde ontwikkeling van die gebiede gemerk 9, 4, 12A, 12B, 10, 11A, 11B, 11D, 15 en 22 soos in geel aangedui op bl. 32 van die Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) soos gepubliseer op die Oudtshoorn Plaaslike Munisipaliteit se webtuiste. Onafhanklike navorsing het reeds…

#DieWêreldMoetWeet-nulled
|

#DieWêreldMoetWeet-nulled

[et_pb_section fb_built=”1″ _builder_version=”4.2.2″ custom_margin=”0px||||false|false” custom_padding=”0px||||false|false”][et_pb_row _builder_version=”4.2.2″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat”][et_pb_column type=”4_4″ _builder_version=”4.2.2″ custom_padding=”|||” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_text module_id=”verslag” _builder_version=”4.2.2″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat” hover_enabled=”0″] Die Suid-Afrikaanse burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n omvattende internasionale veldtog vir die beskerming van burgerregte in Suid-Afrika van stapel gestuur. Verskeie lande op bykans al die vastelande sal as deel van dié veldtog besoek word. Brandpunte…

Bestuurslisensies
|

Bestuurslisensies

AfriForum het in ’n brief aan Fikile Mbalula, die Minister van Vervoer, geëis dat die aanlyn besprekingstelsel oopgestel word sodat die publiek kan aansoek doen vir die uitneem en hernuwing van bestuurslisensies. “Die feit dat die stelsel steeds opgeskort is, beteken dat die Departement van Vervoer dit onmoontlik maak vir baie wetsgehoorsame mense om aan…

Help AfriForum se Brits-tak om die ligte aan te hou
|

Help AfriForum se Brits-tak om die ligte aan te hou

Petisie teen Eskom wat beplan om elektrisiteitstoevoer na Brits te onderbreek AfriForum se Brits-tak en gemeenskapslede wil graag die publiek betrek en hulle vir hul ondersteuning vra om hierdie petisie te onderteken wat ten doel het om die beplande onderbreking van elektrisiteitstoevoer na Brits en die omliggende omgewing te verhoed. Die Madibeng Plaaslike Munisipaliteit se…

Petisie teen Westonaria Munisipaliteit vir die onbekwame sekuriteitsmaatskappy by Venterspos en Glenharvie se substasies
|

Petisie teen Westonaria Munisipaliteit vir die onbekwame sekuriteitsmaatskappy by Venterspos en Glenharvie se substasies

AfriForum se Westonaria-tak en gemeenskapslede wil graag die res van die publiek vra om hulle te ondersteun en die petisie te teken om die onbevoegde sekuriteitsmaatskappy by die Venterspos en Glenharvie substasies in Westonaria te verwyder. Die sekuriteitsmaatskappy wat die munisipaliteit tans in diens het, is nooit op die toneel wanneer daar ’n insident plaasgevind…

End of content

End of content