|

Wysigingswet op Films en Publikasies van 2020

AfriForum het kommentaar ingedien oor die voorgestelde Wysigingswet op Films en Publikasies van 2020, ook bekend as die Internetsensorskapwet. Stella Ndabeni-Abrahams, minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, het op 3 Julie 2020 die nuwe voorgestelde gewysigde Film- en Publikasieregulasies in die Staatskoerant gepubliseer vir openbare kommentaar. AfriForum se kommentaar bevat voorlopige uitsprake oor vaaghede in…

Bloemhof
|

Bloemhof

AfriForum wil appèl indien teen die feit dat Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit erwe uitlê sonder dat ’n volledige proses gevolg word. Daar is geen munisipale dienste of infrastruktuur om hierdie ontwikkeling te ondersteun nie. Die ontwikkeling sal ook ’n daling van eiendomswaardes in Bloemhof tot gevolg hê. Voeg jou naam by die petisie

Vryburg
|

Vryburg

AfriForum se Vryburg-tak roep die munisipaliteit tot verantwoording oor swak dienslewering: Die dorp se strate is vol slaggate. Straatligte werk nie. Die riool- en elektrisiteitinfrastruktuur is tot niet. Die vullisterrein is ontoeganklik en voldoen nie aan standaarde nie – wat lei tot onwettige storting van vullis oral in die dorp. Laat jou stem hoor. Voeg…

AfriForum se rustenburg-tak loods petisie
|

AfriForum se rustenburg-tak loods petisie

AFRIFORUM SE RUSTENBURG-TAK LOODS PETISIE NÁ ESKOM DREIG OM KRAG TE SNY AfriForum se Rustenburg-tak het ’n petisie opgestel nadat Eskom gedreig het om dié dorp en die omliggende gebiede se elektrisiteit van 30 Julie 2020 af te sny. Die Rustenburg Plaaslike Munisipaliteit skuld ongeveer R144 miljoen aan Eskom en die organisasie hoop dat dié…

End of content

End of content