Port Elizabeth waterkrisis
Die gemeenskap van Port Elizabeth ondervind tans ’n waterkrisis van ongekende omvang. Die AfriForum-tak in Port Elizabeth wil graag hoor wat jy beskou as ’n baie goeie manier om water te bespaar. Deur die skakel te volg en jou voorstel in te dien, staan jy ’n kans om ’n watertenk met die kapasiteit van 5…
Tokologo Plaaslike Munisipaliteit
AfriForum se Hertzogville-tak roep die Tokologo Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording. Die dorp is besig om teen ’n spoed agteruit te gaan en daarom soek ons dringend antwoorde by die munisipaliteit oor die volgende: 1. Slaggate 2. Elektrisiteitsinfrastruktuur 3. Straatligte wat buite werking is 4. Die vullisterrein wat nie op standaard is nie
Slaggatprojek in Moreleta-area
Gee AfriForum die nodige mandaat om slaggate in jou area te herstel. Teken die petisie en word deel van die oplossing.
Tshwane Metro
Die administrateur van die Stad Tshwane het op 30 Junie ’n begroting goedgekeur vir dié munisipaliteit. Hy het egter in die uitvoering van sy mandaat buite die wet opgetree met die goedkeuring van die begroting, aangesien slegs ’n munisipale raad ’n finale begroting mag goedkeur. Stappe om te neem met foutiewe munisipale rekening. Laai die…
Waterbesparing
“Die Vaaldam word uitgesonder aangesien die dam aan ’n groot deel van die land se bevolking water voorsien, maar daar is heelwat ander munisipaliteite wat naby aan Dag Zero is,” sê Lambert de Klerk, AfriForum se bestuurder vir Omgewingsake. Volgens De Klerk het die Departement groot uitdagings wat uit die weg geruim moet word en…
Laat jou stem hoor!
Ons roep die Tswaing Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording oor onwettige kragverbindings; slaggate; algehele verval van die dorp a.g.v. swak bestuur; waterprobleme (pompe werk nie); straatligte en kragpale wat buite werking is; die rioolsubstasie in Proteastraat wat oorloop; die vullisterrein wat nie op standaard is nie; infrastruktuur en sportfasiliteite wat gevandaliseer word; en munisipale werkers wat laat…
5G-regulasies
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag kommentaar teen die konsepbeleid en ‑beleidsaanwysing oor die snel ontplooiing van elektroniese kommunikasienetwerke en ‑fasiliteite (die sogenaamde 5G-beleid) by die Departement van Kommunikasie en Digitale Tegnologie ingedien. Volgens AfriForum bevat dié konsepbeleid verskeie kommerwekkende bepalings wat onder meer inbreuk maak op eiendomsreg en bepaalde veiligheidsrisiko’s vir grondeienaars inhou. AfriForum dui…
Vullisverwydering in Bloemfontein
AfriForum het op 18 Augustus 2020 ’n brief aan sowel die burgemeester as die munisipale bestuurder van die Mangaung Metro gestuur oor die swak dienslewering en meer spesifiek die vullisverwydering in Bloemfontein. Die brief volg nadat talle inwoners AfriForum met klagtes genader het oor die swak vullisverwyderingsdiens wat hulle ontvang. Laat jou stem hoor. Voeg…
End of content
End of content