WATERTEKORTE
|

WATERTEKORTE

Is daar ’n waterkwessie in jou gemeenskap a.g.v. watertekorte weens wanbetaling deur munisipaliteite? AfriForum is besig met ’n peiling rakende watertekorte in die volgende dorpe: Secunda, Bethal, Trichardt, Evander, Kinross, Embalenhle en Leandra. Indien jy in een van die bogenoemde dorpe bly, antwoord gerus die volgende vrae:

AFRIFORUM SE VERKRAGTINGS VERSLAG EN TASBARE MANIERE OM JOUSELF TE BESKERM
|

AFRIFORUM SE VERKRAGTINGS VERSLAG EN TASBARE MANIERE OM JOUSELF TE BESKERM

Dit word deurgaans aanvaar dat Suid-Afrika een van die lande is met die hoogste voorkoms van verkragting in die wêreld. Oor die afgelope twee dekades is Suid-Afrika op talle geleenthede geklassifiseer as die verkragtingsbrandpunt van die wêreld. Hierdie stelling is omstrede vir verskeie redes, waarvan meeste deur Africa Check, die organisasie wat feite nagaan, uiteengesit…

IS JY MOEG VIR HAATSPRAAK EN DUBBELE STANDAARDE TEEN DIE AFRIKANER?
|

IS JY MOEG VIR HAATSPRAAK EN DUBBELE STANDAARDE TEEN DIE AFRIKANER?

AfriForum neem vandeesweek deel aan die dertiende sessie van die Verenigde Nasies se Forum vir Minderheidskwessies. Die tema van die 2020-sessie was “Haatspraak, Sosiale Media en Minderheidsgroepe”. Om dié rede sal Ernst Roets, AfriForum se hoof van Beleid en Aksie, ’n aanlyn videovoorlegging doen oor haatspraak teen minderheidsgroepe in Suid-Afrika. AfriForum wil voorvalle van haatspraak…

AfriForum versoek ‘n vergadering met Pres. Cyril Ramaphosa
|

AfriForum versoek ‘n vergadering met Pres. Cyril Ramaphosa

AfriForum versoek ‘n vergadering met Pres. Cyril Ramaphosa om die toekoms van die Afrikaner te bespreek. Die President moet kennis neem van die feit dat die Senekal-gebeure en die toename in politieke wrywing in hierdie land oor die afgelope paar weke nie bloot die gevolg is van die moord op Brendin Horner nie. Ons beskou…

Vrystaat-brande
|

Vrystaat-brande

Vrystaat-brande AfriForum het ’n projek geloods om die boeregemeenskap van die Wes-Vrystaat (Hertzogville, Boshof, Hoopstad, Dealesville en Bultfontein) te ondersteun ná vandeesweek se verwoestende brande. Honderde stuks vee, waaronder beeste, skape en wild, het doodgebrand of moes van kant gemaak word. Die brande het vermoedelike ontstaan nadat betogers op Sondag buitebande op die R708-pad aan…

Dit is Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit se plig om die dienste waarvoor ons betaal aan ons te verskaf
|

Dit is Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit se plig om die dienste waarvoor ons betaal aan ons te verskaf

Die inwoners van Sasolburg is moeg vir die gebrek aan dienslewering in die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit. Hul voldoen nie aan die vereistes van die Grondwet nie. Teken die petisie dat ons die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording kan roep.

AfriForum se Springs-tak wil swak dienslewering aanspreek
|

AfriForum se Springs-tak wil swak dienslewering aanspreek

AfriForum se Springs-tak wil swak dienslewering aanspreek. Die dorp is in ’n gehawende toestand en munisipale dienslewering neem drasties af. AfriForum in samewerking met die Springs Concerned Residents gaan teen swak dienslewering optree. Die kernprobleme wat aangespreek moet word: Elektriese toevoerprobleme wat nie verwant is aan beurtkrag nie. Straatligte wat vir maande nie werk nie….

End of content

End of content