Toename van E. Coli in Nylstroom se water
|

Toename van E. Coli in Nylstroom se water

Die Nylstroom-/Modimolle-area word erg benadeel deur water wat met riool besoedel is. Die riool loop oor in die erwe tussen huise. AfriForum se Nylstroom-tak het as deel van die organisasie se jaarlikse Nasionale Blou- en Groendruppelprojek oor die afgelope drie jaar menige watertoetse laat doen. Volgens die toetse was daar ’n drastiese toename in die…

Matjhabeng Munisipaliteit het waardasies in Welkom gedoen.
|

Matjhabeng Munisipaliteit het waardasies in Welkom gedoen.

Vul jou inligting hier in en ons stuur vir jou die waardasierol met al die nodige dokumente. Neem kennis dat jy 30 dae het om appèl aan te teken indien jou waardasierol verkeerd is. Stuur die nodige vorms na Tshidi.lenong@matjhabeng.co.za by Matjhabeng Munisipaliteit. Die ingevulde vorms moet dan ook gedruk word en per hand by die Matjhabeng…

Moet jou dorp se vullisterrein geoudit word?
|

Moet jou dorp se vullisterrein geoudit word?

Die burgerregteorganisasie AfriForum het in Mei 2014 die #skoonSA-inisiatief geloods. Dié projek streef na positiewe verandering in die bestuur van afval oor die hele Suid-Afrika. Verder is die doel van die projek om betrokke amptenare verantwoordbaar te hou en samewerking te kweek tussen gemeenskappe en die drie regeringsfere, naamlik die Departement van Omgewingsake op nasionale…

VERHOOGDE BELASTING
|

VERHOOGDE BELASTING

Die tesourie oorweeg dit om belasting te verhoog of om ’n nuwe belasting in te stel om vir die COVID-19-entstof te betaal. Die regering se planne om die entstof te befonds, sal na verwagting op 24 Februarie tydens die minister van Finansies se begrotingsrede aangekondig word. Dit is kommerwekkend omdat Suid-Afrika se belastingbasis reeds oorbelas…

End of content

End of content