Boomplantmaand
|

Boomplantmaand

AfriForum vier boomplantmaand jaarliks in September. In dié maand word die Suid-Afrikaanse publiek oor die belangrikheid van bome ingelig. Waarom is bome so belangrik? Bome verskaf skaduwee. Bome vervaardig suurstof. Bome maak grond skoon. Bome is huise – verskeie fauna en flora leef in bome. Bome demp lawaai. Bome beheer stormwater. Gebruik die onderstaande skakel…

Aanmelding van grondgrype op staatsgrond
|

Aanmelding van grondgrype op staatsgrond

AfriForum wil graag ’n dringende beroep op die gemeenskap doen om grondgrype op staatsgrond dadelik aan te meld by die metro. Vul jou verwysingsnommer hieronder in sodat ons saam ekstra druk kan toepas op die Tshwane Metro om hierdie sake aan te spreek. TMPD se 24 uur-noodlyn: 012 358 7095/6.Navrae: SiphoSt@tshwane.gov.za Voorbeelde van onwettige grondgrype is…

Munisipale verval in Lichtenburg
|

Munisipale verval in Lichtenburg

AfriForum se Lichtenburg-tak het ’n aksieplan van die Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit versoek met betrekking tot die verbetering van dié dorp se paaie. Die tak wil dus ’n pleidooi aan die publiek lewer om hulle te ondersteun deur ’n petisie te onderteken en sodoende bogenoemde versoek te steun en die munisipaliteit tot aksie te dwing. Lichtenburg…

Pak ’n noodboks
|

Pak ’n noodboks

AfriForum in samewerking met Solidariteit Helpende Hand wil gemeenskappe help wat in nood verkeer na verlede week se onluste in dele van Suid-Afrika. AfriForum en Solidariteit Helpende Hand word tans oorval met noodaansoeke van onder andere individue, tehuise en versorgingsplekke.Jy kan help om verligting te bring deur ’n noodboks te pak: Mieliemeel Koekmeel Rys Blikkieskos…

End of content

End of content