AfriForum sleep Vrystaatse premier hof toe oor minagting van hofbevel
|

AfriForum sleep Vrystaatse premier hof toe oor minagting van hofbevel

Mafube-saak: Uitspraak voorbehou in saak teen Vrystaatse premier en Kie. AfriForum het op 25 Mei die hof vir die volgende bevel gevra: AfriForum sal die gemeenskap op hoogte hou van ontwikkelinge rondom die hofsaak. Onderteken die petisie om ons te ondersteun en verder druk te plaas op owerhede om dienste te begin lewer of om…

Bloemfontein-tak staan sjebien aansoek teen
|

Bloemfontein-tak staan sjebien aansoek teen

AfriForum se Bloemfontein-tak het vandag ’n brief oorhandig aan die Vrystaatse Dobbel, Drank en Toerisme Owerheid sowel as die Mangaung-metropolitaanse munisipaliteit, wat ’n aansoek van ’n sjebien teenstaan. Hierdie aansoek kan nie goedgekeur word nie aangesien dit binne 500 m vanaf die Laerskool Onze Rust in Uitsig is. Dít volg nadat dit aan die lig…

Rioolkrisis in Benoni
|

Rioolkrisis in Benoni

Inwoners van die woonstelblok, Pauline Davis, geleë in Benoni (Ekurhuleni Plaaslike Munisipaliteit), gaan gebuk onder ‘n rioolkrisis. Menige versoeke is deur die AfriForum-tak aan die munisipaliteit gestuur om die rioolwerke te herstel. AfriForum is bekommerd oor hierdie swak dienslewering wat ’n gesondheidsrisiko vir die inwoners inhou. Sien video onder. Jy kan help om verdere druk…

Identifiseer waterlekkasies in die Vrystaat.
|

Identifiseer waterlekkasies in die Vrystaat.

Dorpe in die Matjhabeng munisipale area gaan al vir ’n geruime tyd gebuk onder waterprobleme. Gemeenskappe, skole, ouetehuise, ondernemings, ens. sukkel elke dag met wateronderbrekings wat vir dae of selfs weke aaneen voortduur. AfriForum het noodwaterpunte in van die areas geïnstalleer waar die gemeenskap kan gaan water haal, maar dit is nie voldoende nie. Mense…

Weg met lisensiehernuwings!
|

Weg met lisensiehernuwings!

AfriForum is besig om regstappe te doen teen die vereiste om lisensiekaarte elke vyf jaar te hernu. Die burgerregteorganisasie het hofstukke ingedien waarin dit ‘n verklarende bevel versoek dat die padverkeersregulasies, wat die tydperk van geldigheid vir lisensiekaarte tot vyf jaar beperk, as buite die wetgewer se magte verklaar word, asook onredelik, arbitrêr en vaag….

WETSONTWERP OP DIE VOORKOMING EN BESTRYDING VAN HAATMISDADE EN -SPRAAK
|

WETSONTWERP OP DIE VOORKOMING EN BESTRYDING VAN HAATMISDADE EN -SPRAAK

Die Suid-Arikaanse regering se voorgestelde Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en -spraak is weer eens vir openbare kommentaar beskikbaar om voor die parlement te dien. Hoewel AfriForum die vervolging van ware haatspraak ondersteun, glo ons dat dié wetsontwerp die betekenis van die konsep verdraai en dat grondwetlik beskermde uitdrukking gekriminaliseer kan word…

End of content

End of content