Swak dienslewering in Sasolburg
|

Swak dienslewering in Sasolburg

AfriForum se Sasolburg-tak versoek ’n aksieplan van die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit met betrekking tot die verbetering van dié dorp se dienslewering. Die tak wil dus ’n pleidooi aan die publiek lewer om hulle te ondersteun deur ’n petisie te onderteken en sodoende bogenoemde versoek te steun en die munisipaliteit tot aksie te dwing Dienslewering is…

Elektrisiteitsvoorsiening in Rustenburg
|

Elektrisiteitsvoorsiening in Rustenburg

Ons, die inwoners van Rustenburg en ondersteuners van die gemeenskap, onderteken hierdie petisie om ons steun te betuig aan AfriForum se inisiatief om die elektrisiteitsvoorsieningskwessies in ons stad op te los. Ons is bekommerd oor die voortgesette swak dienslewering en die impak wat dit op ons daaglikse lewens het. Ons erken dat die Rustenburg Plaaslike…

Regering spandeer R22 miljoen.
|

Regering spandeer R22 miljoen.

Regering spandeer R22 miljoen aan standbeelde terwyl strande toe is weens rioollekkasies. AfriForum gaan klagtes van rioolbesoedeling teen die munisipale bestuurder indien. Die eThekwini Plaaslike Munisipaliteit in KwaZulu-Natal het nagenoeg R22 miljoen spandeer om twee standbeelde op te rig terwyl strande gesluit is weens hoë E. coli-vlakke in die water wat deur swak instandhouding en…

Stop raskwotas vir water
|

Stop raskwotas vir water

Stop raskwotas vir watergebruik. AfriForum lig VN in oor dreigende waterkrisis en versoek ingryping. Die regering se hersiene konsepregulasies oor watergebruiklisensies vereis dat ondernemings wat vir só ’n lisensie aansoek doen in die toekoms aandele van tot 75% aan swart Suid-Afrikaners moet toeken. AfriForum sal dit teenstaan.  Nóú is jou beurt; gee AfriForum jou mandaat.

Cholera
|

Cholera

AfriForum het die Departement van Water en Sanitasie (DWS), asook die waterrade al vir jare gewaarsku oor die watergehalte en is nie verbaas oor die cholera-uitbreking nie. AfriForum is al vir etlike jare besig met verskeie hofaansoeke en strategieë oor die kwaliteit van water in die land en die gebrekkige rioolstelsels wat daartoe bydra.  Maak…

Meld jóú dorp se slaggate aan.
|

Meld jóú dorp se slaggate aan.

Die algemene agteruitgang van Suid-Afrikaanse paaie is ’n groot bron tot kommer. Swak padinfrastruktuur en geen instandhouding daarvan nie lei tot slaggate – wat weer op hul beurt onveilige padtoestande skep. Dít gee gevolglik aanleiding tot ongelukke of skade aan voertuie. Help AfriForum om slaggate aan te meld en sodoende meer druk op munisipaliteite te…

AfriForum se Garsfontein-Faerie Glen-tak vul slaggate op.
|

AfriForum se Garsfontein-Faerie Glen-tak vul slaggate op.

Paaie in Garsfontein en Faerie Glen dra reeds baie verkeer, terwyl hoë reënval die padinfrastruktuur selfs verder onder druk plaas. AfriForum werk saam met die Tshwane-metro om hierdie woonbuurte se slaggatprobleem aan te pak.   AfriForum se Garsfontein-Faerie Glen-tak gaan die hulpbronne tot hul beskikking aanwend om die Tshwane-metro te help deur slaggate self op…

End of content

End of content