Onwettige storting en plakkers
|

Onwettige storting en plakkers

AfriForum eis dat die Tshwane Metro sy verpligtinge nakom en die stortingsterrein in Daan De Wet Nelstraat, Dorandia weer op standaard kry, en ook onwettige plakkers daar verwyder. Hierdie is ’n groot kopseer vir inwoners van Pretoria-Noord en dit begin gesondheidsrisiko’s en groot implikasies vir die gemeenskap inhou. AfriForum se Noord van die berg-tak wil…

Waterkwessies in ons land?
|

Waterkwessies in ons land?

AfriForum ontvang toenemend meer navrae van regoor die land oor watertoegang en watergehalte. Hierdie bekommernisse onderstreep die dringendheid vir ’n meningsopname. In ’n land soos Suid-Afrika, waar water ’n skaars en kosbare hulpbron is, is doeltreffende bestuur van hierdie hulpbron van die uiterste belang. AfriForum is oortuig daarvan dat die basiese reg op toegang tot…

Mynbedrywighede in die Waterberg
|

Mynbedrywighede in die Waterberg

AfriForum slaggereed om kritieke biodiversiteitsgebied van Marakele Nasionale Park te beskerm. ’n Broeikolonie van die bedreigde kransaasvoëls word tans in gevaar gestel deur beplande mynbedrywighede in die Waterberg, langs die Marakele Nasionale Park. Die burgerregteorganisasie AfriForum het reeds stappe gedoen om te registreer as ’n belanghebbende en geaffekteerde party in hierdie saak. Weg met die…

Bothaville se enigste kliniek word weggevat
|

Bothaville se enigste kliniek word weggevat

Die Direkteur van Gesondheidsdienste wil die enigste kliniek in Bothaville skuif na Kgotsong, wat reeds twee klinieke het.Veg saam met AfriForum se Bothaville-tak om die kliniek in Bothaville te hou, en teken protes aan. Hiermee teken ek protes aan teen die verskuiwing van die kliniek na Kgotsong. Die inwoners van Bothaville, wat kinders en bejaardes…

End of content

End of content