Minister beplan rastransformasie van woonkomplekse
|

Minister beplan rastransformasie van woonkomplekse

Die minister van Menslike Nedersettings beplan rastransformasie van woonkomplekse. Volgens die minister wil die regering woonkomplekse dwing om die privaat dienslewering by woonkomplekse te transformeer. Dit is waansin om behuisingskemas, waar dienslewering doeltreffend is, te dwing om van ondoeltreffende kontrakteurs soos by munisipaliteite gebruik te maak. AfriForum sal nie skroom om regstappe te doen indien…

Inwoners sê nee vir die verandering van dorpsname
|

Inwoners sê nee vir die verandering van dorpsname

Inwoners van Dr Beyers Naude Plaaslike Munisipaliteit sê nee vir die verandering van julle dorpsname. Die Dr Beyers Naude Plaaslike Munisipaliteit het in ’n raadsvergadering genoem dat hulle die naam van Graaff-Reinet en drie ander dorpe in die omgewing wil verander. Die munisipaliteit wil die volgende dorpe se name verander: Hoe gaan AfriForum dit oplos…

STOP die Bela-wet!
|

STOP die Bela-wet!

0 50 000 STOP die Bela-wet. Die Bela-wetsontwerp is deur die Nasionale Raad van Provinsies aanvaar. AfriForum is gereed om Afrikaanse skole te help wat deur die departement geboelie word. Die Bela-wetsontwerp gaan skoolbeheerliggame van hul magte gaan stroop om openbare skole se taal- en toelatingsbeleid te bepaal. Dié wetsontwerp sal ’n kaping van Afrikaanse…

Stop onteiening sonder vergoeding!
|

Stop onteiening sonder vergoeding!

Die Onteieningswetsontwerp (B 23B – 2020) is weer oopgestel vir ’n volgende rondte van openbare kommentaar. Die wetsontwerp dien tans voor die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) vir goedkeuring. Die NRP is die finale stap voordat die wetsontwerp uitgevaardig word. Vorige kommentaar van die publiek oor dié wetsontwerp is nie by die NRP ingedien nie,…

Stop NGV!
|

Stop NGV!

Nasionale gesondheidsversekering (NGV) gaan die ANC die alleenreg en uitsluitlike mag oor gesondheidsorg in Suid-Afrika gee. Dit beteken dat AfriForum gaan voort om die wetsontwerp op alle moontlike maniere teen te staan. Die organisasie het reeds skriftelike kommentaar op die NGV-wetsontwerp ingedien, maar ons moedig lede aan om ook persoonlike kommentaar in te dien aan…

End of content

End of content