Die polisiemag behoort by die gemeenskap te lê.
|

Die polisiemag behoort by die gemeenskap te lê.

Wanneer dit by staatsagentskappe kom wat die taak opgelê is om misdaad te bekamp, glo AfriForum dat ’n gedesentraliseerde benadering baie meer geskik is as ’n gesentraliseerde benadering, want eenhede wat in ’n spesifieke area geleë is, is dikwels meer ingestel op die behoeftes van die gemeenskap en kan, gevolglik, meer effektief reageer op ’n…

Aandag alle kleuterskole in Kimberley
|

Aandag alle kleuterskole in Kimberley

AfriForum se Kimberley-tak het ’n groot behoefte aan watertenks vir kleuterskole in ons dorp geïdentifiseer. Met die huidige waterprobleme in Kimberley, is dit van kardinale gesondheidsbelang dat kleuterskole so gou as moontlik watertenks kry.  Hiermee wil ons graag ons hulp aanbied in samewerking met die skool. Ons wil julle uitnooi om ’n insamelingsprojek (enige een…

Stel jy belang om deel te word van die AfriForum-tak in Wes-Moot se radionetwerk?
|

Stel jy belang om deel te word van die AfriForum-tak in Wes-Moot se radionetwerk?

Die proses rondom die gebruik van die herhaler is as volg en geld vir AfriForum-lede sowel as nie-lede: Neem asseblief kennis dat radio’s (bv. HYT TC500, SFE820 en Kenwood TK3107) wat nie met ’n wagwoord toegerus kan word nie, nie ingestel kan word nie. Alle radio’s wat nie aan genoemde vereistes voldoen nie, sal van…

Is jy ’n slagoffer van rassisme of valse rassismeaantygings?
|

Is jy ’n slagoffer van rassisme of valse rassismeaantygings?

AfriForum se privaatvervolgingseenheid is besig om drie mense te help wat na bewering valslik deur ’n TikTok-gebruiker van rassisme beskuldig is. ’n Strafregtelike ondersoek staar nou dié TikTok-gebruiker in die gesig weens haar beweerde vals en skadelike aantygings van rassisme. Die eenheid is bereid om nóg mense te ondersteun wat ook valslik van rassisme beskuldig…

Slaggatkompetisie!
|

Slaggatkompetisie!

Stem vir jou straat as jy wil hê AfriForum se Potchefstroom-tak moet kom slaggate herstel. Hoe werk dit? Die straat met die meeste stemme sal maandeliks deur die AfriForum-takbestuur besoek word vir ’n kwotasie. Die tak se maandelikse begroting vir slaggate sal dan in daardie maand in daardie straat aangewend word. As die kwotasie die…

Petisie om padveiligheid rondom Ashton College, Berylstraat, Benoni te verbeter
|

Petisie om padveiligheid rondom Ashton College, Berylstraat, Benoni te verbeter

Geagte Benoni-inwoners, Dit is met erns en besorgdheid dat ons jul aandag wil vestig op ’n dringende kwessie wat die veiligheid van studente en motoriste rondom Ashton College, geleë in Berylstraat, Benoni raak. Ons versoek jou ondersteuning in die vorm van hierdie petisie aan die Ekurhuleni Munisipaliteit, met die doel om aandag te vestig op…

Sunfield Tehuis
|

Sunfield Tehuis

AfriForum is vandag weer in die hof om die inwoners van die Sunfield Tehuis te verteenwoordig. Ons vereis dat die Mpumalanga department van Maatskapplike ontwikkeling die Tehuis se subsidie per inwoner verhoog per maand. Die subsidie per inwoner is die afgelope 15 jaar onverandered en beloop R 1984 per maand, per inwoner. Dit kom neer…

End of content

End of content