Groblersdal-landdroshof oorweeg nie die meriete van ’n saak nie.
|

Groblersdal-landdroshof oorweeg nie die meriete van ’n saak nie.

AfriForum se Groblersdal-tak is ontevrede met die manier waarop die Groblersdal-landdroshof sake hanteer. Dit veroorsaak dat die gemeenskap sy vertroue in die howe verloor. Probleem: By meer as een geleentheid het dit onder ons aandag gekom dat sekere mense en sake by dié Landdroshof bevoordeel word terwyl ander benadeel word, spesifiek wat borgaansoeke betref. Oorsaak:…

Rekordhouding van die toestand van paaie in die Noord-Kaap
|

Rekordhouding van die toestand van paaie in die Noord-Kaap

Die toestand van die paaie in die Noord-Kaap het AfriForum se takke in dié provinsie genoop om ’n dringende vergadering van die Noord-Kaapse Departement van Paaie en Openbare Werk te eis. Dié organisasie meen dat die toenemende agteruitgang van infrastruktuur – veral ten opsigte van paaie – nie net ’n veiligheidsrisiko vir die inwoners van…

Inwoners in die omgewing van die Apiesrivier gaan gebuk onder weke lange kragonderbrekings
|

Inwoners in die omgewing van die Apiesrivier gaan gebuk onder weke lange kragonderbrekings

AfriForum se Apiesrivier-tak wil graag die gemeenskap help en meer druk toepas op die Tshwane Metro om die kragtoevoer vinniger te herstel. Ons het jou hulp nodig! Geen instandhouding en opgradering van die kragverspreidingsnetwerk, en ’n gebrek aan gekwalifiseerde elektrisiëns en sekuriteit vir kragvoorsieningsinfrastruktuur veroorsaak addisionele kragvoorsieningstekorte, en die Tshwane Munisipaliteit vat geen verantwoordelikheid nie….

AfriForum dring aan op die wegdoen van TV-lisensies en die privatisering van die SABC in parlementêre voorlegging
|

AfriForum dring aan op die wegdoen van TV-lisensies en die privatisering van die SABC in parlementêre voorlegging

AfriForum gaan 16 Januarie skriftelike kommentaar by die portefeuljekomitee oor kommunikasie en digitale tegnologie indien rakende die Wetsontwerp op die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie SOC BPK [B32-2023]. AfriForum stel in hul voorlegging twee oplossings voor vir die SABC se langdurige en voortdurende stryd met befondsing, korrupsie, wanbestuur en verkwistende uitgawes. Die hoofoplossing is dat die SABC geprivatiseer…

End of content

End of content