Knysna-seeperdjies in gevaar as gevolg van rou riool.
|

Knysna-seeperdjies in gevaar as gevolg van rou riool.

AfriForum het ’n skrywe aan die Knysna-munisipaliteit gerig waarin dié organisasie eis dat die munisipaliteit dringende aksie moet neem teen die rou riool wat in die strate vloei. Indien AfriForum teen 8 Maart nog geen terugvoer van die munisipaliteit ontvang het nie, sal die organisasie met sy regspan vergader om verdere stappe te oorweeg. Help…

“Superaanhangers” – Jy as belastingbetaler het meer as R1,3 miljoen opgedok.
|

“Superaanhangers” – Jy as belastingbetaler het meer as R1,3 miljoen opgedok.

Belastingbetalers het minstens R1,3 miljoen opgedok vir die sogenaamde “superaanhangers” Mama Joy Chauke en Botha Msila se reis en verblyf tydens verlede jaar se Rugbywêreldbekertoernooi in Frankryk. Dié inligting is vervat in terugvoer wat die burgerregteorganisasie AfriForum vandag, na aanleiding van ’n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA), van…

Rand Water
|

Rand Water

Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit, Lesedi Plaaslike Munisipaliteit, Rand West City Plaaslike Munisipaliteit, Merafong City Plaaslike Munisipaliteit, en Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit betaal nie vir Rand Water nie en laat inwoners se krane opdroog. Inwoners mag nie gestraf word vir munisipaliteite se laksheid nie. Teken hier as jy moeg is vir droë krane en help ons om…

Gesondheidswerker
|

Gesondheidswerker

Beste (toekomstige) aanvullende gesondheidswerker, Het jy afgestudeer maar is nog nie vir jou gemeenskapsdiensjaar geplaas nie? Het jy nog nie bevestiging van jou plasing, indiensnemingskontrak, plek van diens, of begindatum ontvang nie? Wel, jy is nie alleen nie. AfriForum neem kennis van verskeie gevalle waarin afgestudeerdes wie se beroepe gereguleer word deur die Allied Health…

Konstante krag- en waterprobleme in Griekwastad
|

Konstante krag- en waterprobleme in Griekwastad

Die gemeenskap van Griekwastad gaan gebuk onder konstante krag- en waterprobleme. Die lede van die gemeenskap ervaar gereelde kragonderbrekings bo en behalwe beurtkrag. Dit veroorsaak dat daar nie water vir gebruik is nie, huishoudings se toebehore nie werk nie en hul kos vrot word in die hitte. Hiermee eis ons dat Eskom die kragnetwerk onmiddellik…

End of content

End of content