Stop die swendelaars by die Akasia-lisensiekantore!
|

Stop die swendelaars by die Akasia-lisensiekantore!

Geagte inwoners van Pretoria-Noord, Dit is met erns en besorgdheid dat ons jul aandag wil vestig op ’n dringende kwessie wat die veiligheid van inwoners en motoriste by die Akasia-lisensiekantore en die kantoor van binnelandse sake in Akasia, geleë in Daan de Wet Nelrylaan, raak. Ons versoek dat jy hierdie petisie aan die Tshwane Metropolitaanse…

Herwinningsprojek in Potchefstroom
|

Herwinningsprojek in Potchefstroom

AfriForum se Potchefstroom-tak loods ’n herwinningsinisiatief in samewerking met Deswalner Herwinning en die BPGP. PROBLEEM: Potchefstroom se vullisterrein is vol en onveilig, en vullis het ’n nadelige invloed op ons stad se skoonheid en veiligheid. OPLOSSINGS: AfriForum, Deswalner Herwinning, en die BPGP loods ’n herwinningsprojek. Dit begin in Bailliepark en daar word beoog om die…

Slaggate in Bronkhorstspruit
|

Slaggate in Bronkhorstspruit

Die algemene agteruitgang van Suid-Afrikaanse paaie is ’n groot bron tot kommer. Swak padinfrastruktuur en geen instandhouding daarvan nie lei tot slaggate – wat weer op hul beurt onveilige padtoestande skep. Dit gee gevolglik aanleiding tot ongelukke of skade aan voertuie. Help AfriForum om slaggate aan te meld en sodoende meer druk op munisipaliteite te…

End of content

End of content