Maak jou stem dik teen die ANC se rassediskriminasie.
|

Maak jou stem dik teen die ANC se rassediskriminasie.

Die ANC-regering is geheel en al ras behep. Hulle klou al vir dekades lank vas aan  wetgewing wat op grond van velkleur diskrimineer, en elke jaar probeer hulle die lys raswette net langer en langer maak. Een voorbeeld is die regering se weiering om befondsing te gee aan die TEARS-stigting, wat al jare lank geslagsgebaseerde…

AfriForum staan die onredelike optrede van die plaaslike polisiekantoor teen.
|

AfriForum staan die onredelike optrede van die plaaslike polisiekantoor teen.

AfriForum staan die onredelike optrede van die plaaslike polisiekantoor teen. AfriForum se Delportshoop-tak is dus besig om die klagtes oor die plaaslike polisiediens te ondersoek. Was jy ook al ’n slagoffer by die polisiekantoor? Laat weet ons hieronder. Ondersteun ons petisie en laat jou stem gehoor word.

Verhoging van watertariewe onbillik
|

Verhoging van watertariewe onbillik

AfriForum se Elliot-tak staan verhoging van die dorp se watertariewe deur die Chris Hani Distriksmunisipaliteit teen. AfriForum vra dat die Chris Hani Distriksmunisipaliteit met AfriForum se afgevaardigdes in die onderskeie dorpe skakel om alle watermeters te ondersoek en te bepaal of dit werk. Ondervind jy dieselfde verhogings in watertariewe? Laat weet ons hier en steun…

Petisie teen hidrobreking (fracking)
|

Petisie teen hidrobreking (fracking)

Hidrobreking verwys na die proses waardeur rotse met ’n hoëdrukvloeistof gebreek word om natuurlike gas vanuit die diep skalierotslae in die aarde se kors vry te laat. Die Departement van Bosbou, Visserye en Omgewing het voorgestelde regulasies vir aanlandige olie- en gas-eksplorasie en -produksie vrygestel, insluitend die gebruik van hidrobreking (“fracking”).

Help AfriForum om die Tshwane-metro tot verantwoording te roep.
|

Help AfriForum om die Tshwane-metro tot verantwoording te roep.

AfriForum se Noord van die berg-tak loods ’n petisie teen die Tshwane-metro namens lede in die Pretoria-Noord-omgewing. Die Tshwane-metro verrig tans geen instandhouding in die Wonderboom-poort en -duikweg nie. Dit is die hoofroete na Rachel de Beerstraat, wat mense gebruik om Pretoria-Noord binne te kom. Daar word gesloer met die voltooiing van die Areyeng-busstasie. Die…

Stop die aanslag teen Afrikaans, Afrikaanse skole en Afrikaanse kinders!
|

Stop die aanslag teen Afrikaans, Afrikaanse skole en Afrikaanse kinders!

Indien die beplande Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys aanvaar word, verloor gemeenskappe seggenskap oor Afrikaanse skole se taalbeleid, toelatingsbeleid, bestuur en finansiële besluite en vele ander sake waaroor gemeenskappe self moet kan besluit. Ons kinders en uitnemende Afrikaanse skole se toekoms is op die spel. Bring jou kant en voltooi die vorm om jou beswaar hierteen…

End of content

End of content