Heining by Rynfieldmeer en C.R. Swartpark verdryf gemeenskap
|

Heining by Rynfieldmeer en C.R. Swartpark verdryf gemeenskap

AfriForum is in gesprek met gemeenskapstrukture in Benoni oor die nuwe heining wat by Rynfieldmeer en C.R. Swartpark in Rynfield opgerig is. AfriForum gaan ’n uitnodiging aan Ebotse rig om met dié organisasie en gemeenskapsverteenwoordigers te vergader om moontlike alternatiewe opsies te oorweeg wat sowel Ebotse Golf & Country Estate as die omliggende gemeenskap tevrede…

AfriForum en Eskom kan weer koppe stamp in die hof.
|

AfriForum en Eskom kan weer koppe stamp in die hof.

AfriForum het op 16 November 2022 ’n oorwinning in die Pretoriase Hooggeregshof behaal nadat Eskom van 30 Julie 2020 tot 6 Augustus 2020 bykomende beurtkrag in Zeerust toegepas het weens die munisipaliteit se agterstallige rekening. Die bykomende onderbrekings het die gebied vir ses addisionele ure per dag sonder krag gelaat. Die bevel wat deur AfriForum…

AfriForum sleep Vrystaatse premier hof toe oor minagting van hofbevel
|

AfriForum sleep Vrystaatse premier hof toe oor minagting van hofbevel

Mafube-saak: Uitspraak voorbehou in saak teen Vrystaatse premier en Kie. AfriForum het op 25 Mei die hof vir die volgende bevel gevra: AfriForum sal die gemeenskap op hoogte hou van ontwikkelinge rondom die hofsaak. Onderteken die petisie om ons te ondersteun en verder druk te plaas op owerhede om dienste te begin lewer of om…

Bloemfontein-tak staan sjebien aansoek teen
|

Bloemfontein-tak staan sjebien aansoek teen

AfriForum se Bloemfontein-tak het vandag ’n brief oorhandig aan die Vrystaatse Dobbel, Drank en Toerisme Owerheid sowel as die Mangaung-metropolitaanse munisipaliteit, wat ’n aansoek van ’n sjebien teenstaan. Hierdie aansoek kan nie goedgekeur word nie aangesien dit binne 500 m vanaf die Laerskool Onze Rust in Uitsig is. Dít volg nadat dit aan die lig…

Rioolkrisis in Benoni
|

Rioolkrisis in Benoni

Inwoners van die woonstelblok, Pauline Davis, geleë in Benoni (Ekurhuleni Plaaslike Munisipaliteit), gaan gebuk onder ‘n rioolkrisis. Menige versoeke is deur die AfriForum-tak aan die munisipaliteit gestuur om die rioolwerke te herstel. AfriForum is bekommerd oor hierdie swak dienslewering wat ’n gesondheidsrisiko vir die inwoners inhou. Sien video onder. Jy kan help om verdere druk…

Identifiseer waterlekkasies in die Vrystaat.
|

Identifiseer waterlekkasies in die Vrystaat.

Dorpe in die Matjhabeng munisipale area gaan al vir ’n geruime tyd gebuk onder waterprobleme. Gemeenskappe, skole, ouetehuise, ondernemings, ens. sukkel elke dag met wateronderbrekings wat vir dae of selfs weke aaneen voortduur. AfriForum het noodwaterpunte in van die areas geïnstalleer waar die gemeenskap kan gaan water haal, maar dit is nie voldoende nie. Mense…

End of content

End of content