Eis jou geld terug van jou munisipaliteit.
| |

Eis jou geld terug van jou munisipaliteit.

Stuur jou dispuut in! ’n Reuseoorwinning in belang van miljoene munisipale kragverbruikers is, volgens die burgerregteorganisasie AfriForum, vandag in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria behaal. Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika se planne om onregmatige en ongeldige munisipale kragtariefverhogings deur te druk, is in die wiele gery toe sy aansoek om verlof tot appèl van die…

Wateropname
|

Wateropname

Water word toenemend ’n groter probleem in ons land, en daarom is dit noodsaaklik dat mense nie onkant gevang word nie en vroegtydig oplossings vir hul huishoudings vind. Wanneer ons verwys na gebruikswater bedoel ons water wat nie geskik is vir menslike gebruik nie, maar wel vir daaglikse take soos stort, bad, wasgoed en skottelgoed…

Eskom beplan ‘n 44%-verhoging op jou elektrisiteit vir 2025.
|

Eskom beplan ‘n 44%-verhoging op jou elektrisiteit vir 2025.

*Die randwaarde per eenheid is gebaseer op die gemiddelde bedrag deur die loop van die maand. In vyf jaar het Eskom hul tariewe aan die verbruiker met 67% verhoog. Eskom beoog om ’n 44%-verhoging in 2025 in te stel. Help AfriForum om dit te stop. Gee ons jou mandaat. STOP hierdie verhoging! AfriForum maak gereed…

Rassediskriminasie met waterlisensies in Suid-Afrika
|

Rassediskriminasie met waterlisensies in Suid-Afrika

Departement van Water en Sanitasie se rasbeheptheid diskrimineer teen wit én swart boere. AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ’n hersieningsaansoek teen die Departement van Water en Sanitasie (DWS) te bring ná die departement geweier het om waterregte vir besproeiing van ’n swart boer na ’n wit boer oor te dra. Ondersteun AfriForum se…

End of content

End of content