|

Buitelandse asielsoekers in Bronkhorstspruit

0

AfriForum is bewus van die onlangse ontwrigting wat deur buitelandse asielsoekers in Bronkhorstspruit veroorsaak is.

Gee AfriForum die mandaat om namens jou en die gemeenskap ondersoek na die aangeleentheid in te stel en op te tree.