Waterkwessies in ons land?
AfriForum ontvang toenemend meer navrae van regoor die land oor watertoegang en watergehalte. Hierdie bekommernisse onderstreep die dringendheid vir ’n meningsopname. In ’n land soos Suid-Afrika, waar water ’n skaars en kosbare hulpbron is, is doeltreffende bestuur van hierdie hulpbron van die uiterste belang. AfriForum is oortuig daarvan dat die basiese reg op toegang tot…