Minister beplan rastransformasie van woonkomplekse
Die minister van Menslike Nedersettings beplan rastransformasie van woonkomplekse. Volgens die minister wil die regering woonkomplekse dwing om die privaat dienslewering by woonkomplekse te transformeer. Dit is waansin om behuisingskemas, waar dienslewering doeltreffend is, te dwing om van ondoeltreffende kontrakteurs soos by munisipaliteite gebruik te maak. AfriForum sal nie skroom om regstappe te doen indien…