Gesondheidswerker
|

Gesondheidswerker

Beste (toekomstige) aanvullende gesondheidswerker, Het jy afgestudeer maar is nog nie vir jou gemeenskapsdiensjaar geplaas nie? Het jy nog nie bevestiging van jou plasing, indiensnemingskontrak, plek van diens, of begindatum ontvang nie? Wel, jy is nie alleen nie. AfriForum neem kennis van verskeie gevalle waarin afgestudeerdes wie se beroepe gereguleer word deur die Allied Health…

Konstante krag- en waterprobleme in Griekwastad
|

Konstante krag- en waterprobleme in Griekwastad

Die gemeenskap van Griekwastad gaan gebuk onder konstante krag- en waterprobleme. Die lede van die gemeenskap ervaar gereelde kragonderbrekings bo en behalwe beurtkrag. Dit veroorsaak dat daar nie water vir gebruik is nie, huishoudings se toebehore nie werk nie en hul kos vrot word in die hitte. Hiermee eis ons dat Eskom die kragnetwerk onmiddellik…

Groblersdal-landdroshof oorweeg nie die meriete van ’n saak nie.
|

Groblersdal-landdroshof oorweeg nie die meriete van ’n saak nie.

AfriForum se Groblersdal-tak is ontevrede met die manier waarop die Groblersdal-landdroshof sake hanteer. Dit veroorsaak dat die gemeenskap sy vertroue in die howe verloor. Probleem: By meer as een geleentheid het dit onder ons aandag gekom dat sekere mense en sake by dié Landdroshof bevoordeel word terwyl ander benadeel word, spesifiek wat borgaansoeke betref. Oorsaak:…

Rekordhouding van die toestand van paaie in die Noord-Kaap
|

Rekordhouding van die toestand van paaie in die Noord-Kaap

Die toestand van die paaie in die Noord-Kaap het AfriForum se takke in dié provinsie genoop om ’n dringende vergadering van die Noord-Kaapse Departement van Paaie en Openbare Werk te eis. Dié organisasie meen dat die toenemende agteruitgang van infrastruktuur – veral ten opsigte van paaie – nie net ’n veiligheidsrisiko vir die inwoners van…

End of content

End of content