|

Heldespel

Ons verlede is ingekleur met helde, ontdekkers, grondleggers, leiers, doeners en ondersteuners. Elkeen was bereid om op hul manier ’n verskil in Suid-Afrika te maak. Al ooit gewonder of jy in hulle voetspore sou kon volg? Beantwoord ’n paar vrae om uit te vind watter held in jou bloed vloei en hoe jy ’n verskil…

|

#Droogtehulp

AfriForum stuur ‘n veldtog van stapel waarmee droogtegeteisterde gebiede van nodige hulp voorsien word. “Suid-Afrika word deur ’n ernstige droogte geteister. Boere kry ontsettend swaar en sekere dorpe het op dié stadium geen drinkwater nie. Ons kan nie anders as om ook in te spring en te help nie,” sê Henk Maree, nasionale woordvoerder van…

|

Jou eenstoponderwysinligtingsblad

Hierdie blad wil jou as ouer of onderwyser met probleemsituasies rondom jou skool help of onderrigverwante kwessies aanspreek. Sluit aan by die AfriForum onderwys-groep op Facebook vir die jongste nuus oor onderwysgebeure. Hoe jy te werk gaan: Lees deur “Gereelde kwessies” en kyk of jou klagte reeds aangespreek word. Indien wel, kontak die persoon wat daar…

|

AfriForum stel sy teenkorrupsie-eenheid bekend

AfriForum het  tydens ’n mediakonferensie in Centurion ’n verslag rakende die beweerde kaping van die strafregstelsel, getiteld ‘Joining the Dots’, vrygestel. Lees die verslag hier AfriForum het  strafregtelike klagtes ingedien teen pres. Jacob Zuma, Ajay Gupta, Tegeta en Eskom se raad, asook teen Mosebenzi Zwane, minister van minerale bronne, en Lynne Brown, minister van openbare ondernemings….

|

Afriforum se Verkiesingwaarnemingsmissie

Afriforum 2016 Munisipale Verkiesing Opname Welkom by AfriForum se 2016 Munisipale Verkiesing Opname. AfriForum doen ʼn opname om te bepaal of die verkiesingsproses en telproses op stemlokaalvlak op ’n korrekte en geordende wyse, in ooreenstemming met verkiesingsregulasies geskied. Die vraelys bestaan uit 16 vrae, wat net ’n paar minute van jou tyd sal verg om…

End of content

End of content