|

Unisa-taalhofsaak

Die tydperk 2016/2017 is gekenmerk deur ʼn radikale afskaling van Afrikaans op hoëronderwysvlak. AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit het hierop gereageer deur regsaksies teen die Universiteite van die Vrystaat (UV), Pretoria (UP) en Suid-Afrika (Unisa) in te stel. Op 1 Desember 2016 het die Pretoriase hoë hof in die guns van UP se Engelstalige taalbeleid…

|

Noodfonds Wes-Kaapse waterkrisis

Die Stad Kaapstad voorspel dat munisipale water binne enkele maande kan opdroog en daar word daarna verwys as Dag Sero. Dié dag is ’n werklikheid indien waterbesparing nie plaasvind of goeie reënval binnekort ontvang word nie. AfriForum is tans besig om ’n strategie te ontwikkel om Wes-Kaapse gemeenskappe by te staan en sodoende ’n moontlike…

|

Wes-Kaap Waterkrisis

Kaapstad beraam dat munisipale water teen Maart-Mei 2018 kan opdroog. AfriForum is besig met ’n strategie wat die Wes-Kaap met die moontlike waterkrisis te help. ’n Projek van dié grootte verg baie insette en die publiek se inkoop. AfriForum gaan doelgerig saam met alle belanghebbendes werk om die watertekort in die Wes-Kaap die hoof te…

|

AfriForum is 200 000 sterk

AfriForum betree nuwe fase met 200 000 aktiewe lede Die burgerregte-organisasie AfriForum se aktiewe ledetal het pas die 200 000-kerf verbygesteek. Dié organisasie se ledetal het in Januarie 2010 op slegs 8 000 gestaan en het dus oor die afgelope agt jaar eksponensieel gegroei. Volgens Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, beteken die sterk groei in ledetal dat…

|

Taksuksesse

AfriForum-suksesse: Junie 2019 Omgewingsake Verskeie AfriForum-takke in Mpumalanga, waaronder dié in Nelspruit, Machadodorp, Bethal, Middelburg en Lydenburg, het blou-en-groendruppelwatertoetse uitgevoer. Die volgende AfriForum-takke in die Vrystaat het aan die burgerregte-organisasie se blou-en-groendruppelprojek deelgeneem: Bethlehem, Bultfontein, Frankfort, Harrismith, Kroonstad, Reitz, Senekal, Welkom en Winburg. AfriForum het tydens Juniemaand tien dorpe aan die Oos-Rand se water getoets…

|

Versterk ons klag

Politieke inmenging en die afdwing van rassekwotas in Suid-Afrikaanse sport noop AfriForum en Solidariteit om dié saak tot op internasionale vlak te beveg. ’n burgerregtewaghond- en vakbondafvaardiging gaan vandeesweek klagtes by vyf internasionale sportliggame indien, waaronder Wêreldrugby. Gee ons jou mandaat om te kla teen onwettige en blatante diskriminasie in sport deur jou naam hier…

|

100 strafregtelik klagtes weens aanhitsing op sosiale media

AfriForum het  strafregtelike klagtes teen 100 persone gelê wat boodskappe van haatspraak, rassisme, aanhitsing tot geweld of ’n kombinasie hiervan op sosialemediaplatforms geplaas het. Die beëdigde verklarings is voorberei met die hulp van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en die strafregkenner dr. Llewellyn Curlewis. “Daar blyk ’n algemene indruk te wees dat wat mens ook al…

End of content

End of content