|

Stop Discovery-rassisme

AfriForum en Solidariteit het op Maandag 26 November met Adrian Gore, Discovery se uitvoerende hoof, vergader nadat Discovery onlangs aangekondig het dat hul nuwe inisiatief, Discovery Bank, op ’n rassegrondslag teen minderhede sal diskrimineer. Gore het tydens die vergadering aangedui dat Discovery voortgaan met dié inisiatief wat uitsluitlik aan swart deponeerders ’n 10%-aandeel in die…

|

Onteiening

AfriForum berei voor vir regsaksie teen onteiening sonder vergoeding Die burgerregte-organisasie AfriForum het aan sy regspan opdrag gegee om voor te berei vir regsoptrede om die proses te stuit om artikel 25 van die Grondwet (die eiendomsregklousule) te verander om vir onteiening sonder vergoeding voorsiening te maak. 15 November steun ‘n meerderheid van die komitee…

|

Toename van E. coli in die Blesbokspruit

Die Blesbokspruit, wat deur die Springs, Nigel en Heidelberg vloei, gaan erg onder rioolbesoedeling gebuk. Die Blesbokspruit is een van die groot voedingsare van die Vaalrivier en ’n belangrike deel van die Blesbokspruitvleiland, waar verskeie plant en dierspesies beskerm word. Die spruit vloei ook deur verskeie informele nedersettings, waar talle mense en kinders direk aan…

|

Parkering vir gestremdes

’n Algemene klagte oor winkelsentrums is onvoldoende parkeergeriewe vir gestremde persone, of dat niegestremdes dié geriewe misbruik. By sommige sentrums voldoen die parkeergeriewe nie aan minimum standaarde in terme van lengte en breedte nie, en dikwels is die gereserveerde ruimtes ook afgesper, wat toegang vir gestremdes bemoeilik. AfriForum het met ’n veldtog begin om mense…

|

#VirSkole

Voorgestelde veranderde regulasies vir Wes-Kaapse skole in 2019 Voorgestelde veranderde regulasies vir Gautengse skole in 2019 Panyaza Lesufi, die Gautengse LUR vir onderwys, het sy veldtog teen skole met effektiewe beheerliggame (en ouers!) voortgesit nadat hy ʼn hofloesing in die Overvaal-saak gekry het. Sy voorgestelde wysigings aan die toelatingsregulasies van leerlinge by Gautengse skole is op…

|

Biogasaanleg in Pretoria

Die Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad (WNNR) beplan om ’n biogasaanleg op hul gronde in Pretoria-Oos te bou. Dit is die WNNR se voorneme om volkome volhoubaar te word. So bewonderenswaardig as wat hierdie idee egter ook al mag wees, is die geïdentifiseerde gebied ’n digbewoonde gebied met vele aangrensende residensiële eiendomme. ’n Aanleg soos dié sal…

|

#JouGeldJouGesondheid

  Wat is Nasionale Gesondheidsversekering (NGV)? Die NGV is ’n sentrale fonds wat die staat wil skep, wat deur die onderskeie provinsiale gesondheidsdepartemente uitgevoer sal word. Die NGV-program sal deur bykomende belastinggeld befonds word. Die publiek kan steeds aan hul eie mediese fonds behoort, maar sal nogtans verplig wees om maandeliks tot dié fonds by…

|

#VrotVaal

AfriForum merk dat die stand van die Vaalrivier al ’n geruime tyd agteruitgaan. Die situasie het kritiese afmetings aangeneem en iets moet dringend gedoen word. AfriForum is besig om ’n aksieplan saam te stel en benodig dus jou bystand. Voltooi die onderstaande petisie dat ons saam druk op die betrokke departemente kan plaas. Indien jy…

|

Sasolburg is keelvol!

Inwoners van Sasolburg is keelvol vir swak dienslewering. Slaggate word nie opgevul nie, straatligte word nie herstel nie en die vullisterrein is in ’n haglike toestand. Die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit het ’n plig teenoor die gemeenskap om hierdie kwessies aan te pak, maar tog val alle klagtes op dowe ore. AfriForum se Sasolburg-tak gaan ’n…

End of content

End of content