Centurion Grondeis
Daar is ’n grondeis op groot dele van Centurion wat sowat 4 000 hektaar beslaan, en verskeie mense word deur dié grondeis geraak. AfriForum het reeds formeel kennis aan die grondeisekommissie gegee dat die organisasie dié eis sal teenstaan. Gee AfriForum jou mandaat en teken ons vorm en e-pos dit aan grond@afriforum.co.za. AfriForum se aksieplan…