Weg met myn by Krugerwildtuin!
Manzolwandle Investments wil met ’n steenkoolmyn oor ’n gebied van 18 000 hektaar op die voorstoep van die Krugerwildtuin begin. Dit hou vernietigende gevolge vir die onmiddellike omgewing, die Krokodilrivier, natuurreservate, wildtuin, wildlewe, natuurskoon en landbou-aktiwiteite in. Mpumalanga kan as toeristebestemming ook ekonomies in duie stort as daar met onwettige mynbedrywighede voortgegaan word. AfriForum gaan…