#NomineerJouSkool
|

#NomineerJouSkool

AfriForum begin op Maandag 11 November met ’n instandhoudingsveldtog. Ons besoek eerste die Hoërskool Waterkloof in Pretoria, waar ons instandhoudingswerk ter waarde van R20 000 gaan doen. Ons wil by nóg skole betrokke raak, maar het jou hulp nodig om dié skole te nomineer. Vul die onderstaande vorm in en nomineer jou skool of jou kind…

#HardloopVirHoop saam met Bennie Roux
|

#HardloopVirHoop saam met Bennie Roux

Veldhardloop en veldfietsry om hoop te skep saam met Bennie Roux. #VirHoop #HardloopVirHoop 26 – 31 Oktober 2020 Brits, Noordwes Die doel van die #HardloopVirHoop-veldhardloop- en veldfietsrypretdag is om kilometers af te lê ten bate van AfriForum se Slagofferondersteuningsfonds. Die fonds word aangewend om slagoffers van geweldsmisdaad en plaasaanvalle op die volgende maniere by te…

Haatspraakwetsontwerp
|

Haatspraakwetsontwerp

Die voorgestelde Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en Haatspraak is vir kommentaar gepubliseer. AfriForum voel dat werklike haatmisdade en -spraak strafbaar moet wees, maar dat hierdie wetsontwerp die betekenis daarvan verwring. As die Wetsontwerp as wetgewing aanvaar word, kan dit beteken dat tipes spraak wat tans deur die Grondwet beskerm word, as…

Gesondheidsdienste – ons wil jou storie hoor.
|

Gesondheidsdienste – ons wil jou storie hoor.

Ondanks die tesourie se toekenning van R717 miljard vir gesondheidsdienste vir die 2019/2020 finansiële jaar en ruim toekennings in vorige jare, is daar steeds vele mense wat ly onder swak mediese sorg. Burgery kan swak mediese sorg op verskeie maniere ervaar, onder meer weens onbekwame of onwillige personeel, ontoereikende fasiliteite, lang rye, korrupsie, diefstal, mediese…

Blou-en-groendruppelprojek 2019
|

Blou-en-groendruppelprojek 2019

Saam vir ’n gesonde landswye waterstelsel AfriForum het van Mei tot Julie vanjaar weer die gehalte van sowel drink- as rioolwater in Suid-Afrikaanse dorpe en stede getoets. Dié toetse – wat al vir die afgelope sewe jaar uitgevoer word om Suid-Afrika se watergehalte te bepaal – vorm deel van dié organisasie se jaarlikse blou-en-groendruppelprojek. AfriForum…

#Droogte
|

#Droogte

In 2017 en 2018 help AfriForum se noodfonds om voer aan boere in die droogtegeteisterde gebiede regoor Suid-Afrika te skenk. Sewentien vragmotors het bykans 8 200 km oor 76 uur afgelê om 510 ton voer af te lewer. Een 50 kg-sak voer = R170 1 sak voer kan 15 ooie per dag voer. Jy kan…

End of content

End of content