Watter redes sou jy aanvoer dat dié standbeeld behoue moet bly?
|

Watter redes sou jy aanvoer dat dié standbeeld behoue moet bly?

Pres. M.T. Steyn se standbeeld moet bly. #SteynMoetBly   Laat Steyn staan …  Die bestuur van die Universiteit van die Vrystaat (UV) het in 2018 aansoek gedoen om die standbeeld van president M.T. Steyn van die Bloemfonteinse kampus te verwyder omdat dit sommige studente “aanstoot gee”. AfriForum het suksesvol teen die aansoek geappelleer.  Die burgerregteorganisasie…

Kroonstad se konsentrasiekampbegraafplaas
|

Kroonstad se konsentrasiekampbegraafplaas

  Só lyk die begraafplaas in Kroonstad, waar meer as 2 000 vroue en kinders begrawe is wat in die plaaslike konsentrasiekamp gesterf het. Riool- en ander afvalwater uit ’n toiletpapierfabriek oorstroom tans een van die grootste historiese begraafplase in die land – die konsentrasiekampbegraafplaas in Kroonstad in die Vrystaat. Help ons om druk op…

NDBV-petisie
|

NDBV-petisie

AfriForum en adv. Gerrie Nel help die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) om te keer dat 70 000 skape op onmenslike wyse na die Midde-Ooste vervoer word. Die NDBV gaan op 28 Februarie 09:00 ’n aansoek om ’n dringende interdik in die Oos-Kaapse hooggeregshof in Grahamstad bring, waar adv. Gerrie Nel hulle sal verteenwoordig. Ons het jou hulp…

Dihlabeng Plaaslike Munisipaliteit in Bethlehem
|

Dihlabeng Plaaslike Munisipaliteit in Bethlehem

AfriForum het ’n skrywe aan die Dihlabeng Plaaslike Munisipaliteit in Bethlehem gerig oor die toestand van die Môrelig-vullisterrein. Die terrein, wat tussen Bethlehem se woongebiede geleë is, is ’n groot bron van kommer en ’n steen des aanstoots vir die gemeenskap. Vullis word buite die terrein gestort en waai gevolglik in die woonbuurte in. Onwettige…

#StopDieMalligheid-Nulled
|

#StopDieMalligheid-Nulled

[et_pb_section fb_built=”1″ _builder_version=”4.2.2″ custom_margin=”0px||||false|false” custom_padding=”0px||||false|false”][et_pb_row _builder_version=”4.2.2″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat”][et_pb_column type=”4_4″ _builder_version=”4.2.2″ custom_padding=”|||” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_text module_id=”verslag” _builder_version=”4.4.3″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat”] AfriForum het die Suid-Afrikaanse regering by die Verenigde Nasies (VN) se Hoë Kommissaris vir Menseregte verkla oor die drakoniese regulasies en die gewelddadige afdwinging van die staat van inperking om die COVID-19-pandemie te bekamp. AfriForum vra in…

#JouPuk?
|

#JouPuk?

Met die nuwe rassebeleid van die NWU word hardwerkende studente uit verskeie minderheidsgroepe ontneem van geleenthede waarvoor hulle reeds jare lank op skool gewerk het. Jy as ouer betaal die studiegeld en onderhou die PUK finansieel, jou ouers en húl ouers se nalatenskappe gee beurse aan verdienstelike studente, jy as student onderhou die gees en…

End of content

End of content